via Photo Challenge: Danger!
22 Kommentaar
Mmmmmm… ja-nee?? 😉
Afrika
Soos die paaie deesdae lyk, gaan die regering miljoene spaar as hulle net “Drivable Road Ahead” tekens opsit instede van Potholes…
Dit kan hulle nie spel nie !
Gemakkelijker rijden en minder gevaarlijk rijden willen we maar daar zijn we echt nog ver af.Zolang dus extra oppassen geblazen.
Net so!
O ja!
🙂
By watter plekke ry jy rond wat dagga gate het?
Jy was duidelik lanklaas in Limpopo!
Eintlik moet die padteken verander…’n gebarste,gebuigde wiel sal beter wees!😄
Dis ‘n plan!
Ai die liewe “pot holes”.
Ek het maar gesukkel met die danger. Het ‘n krokodilfoto wat Lizelle geneem het maar was te skaam om dit te gebruik
Jy kan maar n ekstra danger pos!
Ja maar dit voel of ek net my eie foto’s kan gebruik al het sy aangebied.
As jy noem dat hare is is dit seker nie n probleem nie!?
This is a sign I have often see in South Africa – especially on the way to Swaziland.
Sug… ongelukkig te veel.
ware woorden
Dankie!
Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.
Email Address:
Follow