RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Die tyd vlieg darem – dis al weer Vrydag! Hier het ons uiteindelik heerlike herfs weer.

Ek gebruik die week foto’s van die begaafde Frans de Waal. Hy mag maar.Β  Dankie vir jou inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n lekker naweek.

1

17425065_10155172365039700_8838243402406604677_n

2

17201295_10155142717404700_5555219614742178714_n

3

16999226_10155097155064700_3654028376153135963_n

4

18118996_1684161804957178_2940831183650872383_n

5

17021728_10155102722924700_7314218680294844107_n

6

17554316_10155187365439700_7154797331426496763_n

 

Advertisements

37 responses

  1. Nommer twee… hy moet sy bek skrop… nommer drie… mmmmm… ek sou padgee! πŸ˜›

  2. Liewers laat as nooit. Ek hou van die samango ape, hulle is skaars. De Waal het oulike fotos. Hou ook van die naguile. Gaan lekker rof hier by ons. Vrouekamp vir die naweek en die stukkende dames bespreek op strepe …

  3. Hulle is almal so oulik! Is dit ‘n bang padda? En waarheen is die klomp kameellerde op pad? Ag, die zebra is sommer my gunsteling. En die ou telefoonpaal, ai tog, Telkom!

  4. Baie mooi dierefotos. Groetnis. Mooi week. Ilse.
    Blog adres het verander: https://goodcontentweb.wordpress.com/

  5. Heel zeker de moeite waard.

  6. Ek kan maar net saamlag soos die sebra!

  7. Lei op die oomblik aan constipation of thought. Hoop die aap krap vir my bietjie kreatiwiteit uit

  8. Hei, Tina – kan nie glo dis alweer Vrydag nie!
    1. Nommer asseblief?
    2. Donkie in streep-pijamas
    3. Gatkrapper
    4. Aanstap, bontes, die pad is lank en swaar…
    5. Bok-bok staan styf
    6. Wee-jy wat vertel Sannietjie wat by die sentrale werk nou net vir my!

  9. ook hier was het de afgelopen dagen wat herfst πŸ™‚
    vandaag maakte ik een wandeling
    en zette het op m’n blog , als ook een mooi stuk muziek onder het plaatje

    1. zonder stroom zitten

    2. die heeft er lol in

    3. blijf nou ff stil staan

    4. in de file

    5. samen op pad

    6. ja ik zie je wel hoor

    wens je een fijn weekend

  10. Hou vd kameelperde, ag eintlik van almal.

  11. 6. Hoe ek lyk as Maandag my bekruip.

  12. 1 Passop of ek knip jou draad ook!
    2 Kyk wat het die Tabakblare aan my tande gedoen
    3 Jou Skoonma is reg Jy is ‘n hardegat
    4 Kolle in strepe uit
    5 Uber vir paddas?
    6 WAT kyk jy???

  13. Nommer 5 en 6!!! En nommer 1 en 4…ook nommer…ag nee, almal! Almal wen.☺

  14. Ek is mal oor EEN
    Ooh daai PADDA’s
    En kyk hoe loer oupa uil….
    Mooi naweek vir jou TIna

  15. Ag ek is mal oor die foto’s!

    Ek het nie slim byskrifte nie, maar 1, 4 en 6 is my gunsteling!

  16. Nr 1. Helkom in Afrika!

%d bloggers like this: