RSS-toevoer

Monthly Archives: Desember 2018

Sondag Kopies

Met die matriekuitslae op hande is die onderwerp op die middagkoffiestoep natuurlik die onderwys. Hoewel ons baie bekommerd is oor die stand van die onderwys, het ek die gesê dat vandag se jong mense ‘n paar voordele het: Hulle bevraagteken dinge meer, hulle is nie meer so skaam nie en hulle dink nie meer hulle ouers is mense sonder foute nie.  Met ‘n 30% vir slaag is hierdie eienskappe waarmee baie vir hulle ‘n aanvaarbare plek in die samelewing moet kry.

Dankie vir die inloer. Ek hoop daar is ietsie op jou wenslysie hier te sien, maar boweal jy ten minste sal glimlag.

36847274_223930448437000_5827178848575291392_n

48428326_2131463560208706_7876856874245554176_n

48388280_1482962915140750_3224926690132099072_n

42596451_1384653154971727_3098980459258839040_n

47065020_2259780764279695_5893400415281610752_n

47573627_1369811409836704_7265334405529337856_n

38036790_413037015871085_5090245765767364608_n

Vrydag Byskrifte

Ek sukkel nog met my rekenaar.  Sal volgende jaar dadelik ‘n nuwe IT-man moet kry. EN (skuus Lou) as dit nie regkom, dalk \n nuwe rekenaar.

Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het’n heerlike naweek.

1

48412388_2524679657547525_3953491007688933376_n

2

32405611_2117944641775859_1269753101913423872_n

3

49204450_2525691440779680_6431050374219563008_n

4

48421940_2527088797306611_727317853623025664_n

5

47688507_10161131967395015_507430616287936512_n

6

48407135_2527131710635653_6494357393298685952_n

 

 

Sondag Kopies

Eish … dis darem wonderlik dat elektroniese ware net wag tot dit naweek of vakansiedae is voordat dit probleme gee. Dit frustreer my dat ek lus het om my polse af te knaag. Ek sukkel met my anti-virus-program en weet net genoeg om gevaarlik te wees… SUG… en sal maar na die feesdae ‘n kenner moet kry … Ek sit my rekenaar nooit meer af nie en hy ‘sleep’nou saam met my.

Dankie vir jou inloer. Ek hoop jy het wonderlike Feesdae en dat jy sal onthou om te glimlag.

47432768_2319186474787332_2810433582672117760_n

45464851_10156139133796374_2622588296013807616_n

46438394_2295235903849056_857498106206355456_n

48378508_10156227977616374_3889533176510414848_n

43033660_2250650758553599_3622087010392473600_n

36854854_10155419767837111_2637995803993440256_n

37736472_409786062862847_6308352397047496704_n

37763461_512038792572556_2624285121628340224_n

36729928_2212675402095282_2794452228407033856_n

Sondag Kopies

Enige verhouding kom van twee kante. Beide kante moet inkoop om dit in stand te hou. Vandat ek op die Landgoed bly het ek nou baie te doen met grootouers, kleinkinders en kinders. Die hartseer is dat baie van die grootouers kla dat die kinders nie bel nie of hulle hoor niks van hulle kinders/kleinkinders nie, maar hulle kontak van hulle kant af nie hulle kinders nie. Dit gaan nie oor iemand iets nodig het nie, maar net ‘n oproep om te hoor hoe dit gaan… die verskoning van die kinders wat baie besig is gaan nie op nie. As daar in die media so ‘n bohaai gemaak word oor eensame (ou)mense, sug ek diep en ongeduldig… dit saak het twee kante!

Hoop daar iets vir die wenslysie en dat jy tenminste sal glimlag.

7fc15584fa4c2e77ea83556ec89ed387

18402964_1931553093796702_3492203357017882480_n

36307561_1721593171221931_7307325282875080704_n

 

36225866_2185394588143729_4835116122745339904_n

47035049_2285170871768254_5813607451999600640_n

37057297_2154212088201579_9216015719949402112_n

47792612_10161135255445015_8509104553029795840_n

41990619_2096191957376484_331534706036178944_n

 

226288_436703719708376_1774533909_n

14355025_1487866074572335_8613514130271315534_n

Vrydag Byskrifte

Jy moet darem saamstem dat in vandag se dae wat ons oor alles en almal kerm en kla,  is daar darem maatskappye wat uitsondelike diens lewer. Independent Lifestyle Company is een van hulle. Hulle verkoop allerhande goed wat die lewe vir ouer mense makliker maak. Verlede week vra ek vir hulle ‘n nuwe katalogus en ‘n dag later lewer hulle ‘n stapeltjie by die landgoed af.  Ek bestel ‘n item Sondag. Maandag kry ek ‘n epos met ‘n nommer en gistermiddag lewer hulle die items af. Sulke diens maak my kinderlik gelukkig. Wens mens kan dit van alle veskaffers sê.

Dankie vir die inloer/deelneem. Vandag doen ek ‘n Kersfees tema en sien uit na jou reaksie. Hoop jy sal ten minste glimlag. Lekker naweek!

1

FamilyChristmas16

2

family-dot-go

3

blog-dot-wholesalecostumeclub

4

Elves_Xmas

5

awkward-christmas-family-photos-10

6

thriftyfun

 

Sondag Kopies

Dis interessant hoe akteurs en sangers nie ouer word in jou kop nie. Ek het my altyd verbaas hoe my ouers gaande was oor hierdie stokou mense, terwyl daar sulke oulike jonges is. Nou is ek in dieselfde posisie.

As jong student was die Breytenbach teater ‘n klipgooi van my koshuis af en daar het my liefde vir teater begin. Ek onthou nog soos gister vir Cobus Rossouw in Nag van Legio en hoe Katinka Heyns en Marius Weyers hand aan hand in Pase op die verhoog gekom het. Sandra Prinsloo, Athol Fugard Jamie Uys en nog talle meer…sug… nou is hulle almal ou mense!  Ok… my lyf is oud en moeg, maar my kop is nog soos jonk soos die akteurs – 60 jaar gelede.

Genoeg oor my, ek hoop jy kry ietsie vir jou wenslysie en indien nie hoop ek darem dat jy sal glimlag! Hoop jy het ‘n wonderlike week.

43012758_2249797855305556_3925721041938153472_n

47578809_2506107812796579_2639022004824440832_n

42167284_1918430338192240_7539766851350298624_n

40287649_2288081684768246_6885183057704255488_n

42096552_1917508238284450_8246345119649759232_n

43534343_10155607930251034_4746728165399855104_n

a0568fc745eef01922adbc3e6ac1b9f2

47292997_2243853535648126_2125021222444990464_n

Vrydag Byskrifte

Hier dit hondwarm en honddroog en daarom is daar nie veel om te vertel nie. Ek wil liewer vir jou met ‘n grappie laat sodat jy kan glimlag!

‘n Vrou kom skaam-skaam by die dokter aan.

Dokter: “Waarmee kan ek help, Mevrou?”

Vrou: ” ‘n By het my gesteek.”

Dokter: “Waar het die by u gesteek?”

Vrou: “Ek wil liewer nie sê nie.”

Dokter: “Maar ek kan u nie behandel as ek nie weet waar die by u gesteek het nie.”

Vrou: “Ek kan nie sê nie. Die skande is te groot. Niemand wat dit te hore kom, sal ooit weer met my wil vriende wees nie. O, ek wens ek was dood…”

Dokter (streng): “Mevrou, ons dokters kry elke dag met allerlei snaakse dinge te doen. Buitendien is ons gebind tot streng professionele etiket om geen besonderhede oor pasiënte bekend te maak nie.”

Vrou: “Belowe u om vir niemand te sê nie?”

Dokter: “Ja, ek belowe op my erewoord. Sê nou vir my waar het die by u gesteek.”

Vrou (skaam): “In die Spur.”

Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek en as ek nog nie gereeld by jou blog uitkom byt net vas, alles is ESKOM se skuld!

1

46146778_2275945302690811_6838057315027910656_n

2

14040145_1466465133379096_4216679335007410777_n

3

42784034_2249599105325431_5539192001364230144_n

4

34015799_1953086521402197_1689909145228017664_n

5

47308236_2319174354788544_6672236281361072128_n

6

DhmVeNJWsAU4zhg

Ek het regtig gedink dat Eskom sommer net dreig met beurtkrag. Verlede keer het hulle dik trane gehuil oor die steenkool glo nat was en binne ‘n week terwyl dit nog gereën het, het steenkool gedroog en beurtkrag was verby. Eish… toe nie … Vrydag is ek nog in die middel van iets en woeps is die krag. af. Ek het regtig nie lus vir die speletjie nie. Hulle het my dorp se areas verander en vir twee dae is die onderbrekening onverwags. Nee, regtig dit voel na afpersing. Besef hulle nie dat dit nie goed is vir enige poltieke party nie.

DIT MAAK my baie ONVERGENOEGD!!!

Dankie vir jou inloer. Ek hoop daar is iets op die lysie na jou smaak, maar dat jy beslis sal glimlag.

35077407_2004218799588755_4323001372174712832_n

39453824_2293197324030976_2232258940849094656_n

36274745_1762559917161722_3432680666330824704_n

911674516fe1d835284610ed10f93eb6

45987631_328262881060945_751274494005346304_n

13921033_1021665807946652_7617510171066181513_n36623703_2176111812622534_8154714900082458624_n