RSS-toevoer

Monthly Archives: Julie 2016

Sondag Kopies

Die Augustus wind waai nou al in Julie.

Hoop daar is ietsie tussen die kopies en dat jy ten minste sal glimlag. Hoop jy het ‘n lekker Sondag.

13669007_120943371678425_1326293221170574437_n

13615520_1149050301796741_2344539747103386115_n

13614995_1149600955075009_2096755472972331254_n

13690625_1310665648947133_8104227030381369649_n

13631523_10154321955405070_7500794465300409832_n

13902697_1345348202159336_6369388667563917255_n

13256124_606688262825414_4610064573915348964_n

Weekly Photo Challenge – Narrow

https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/narrow/

DSCN8689

Eish… as ek nou weer so gruwelike spelfout het moet jy my tog asb. help en dit uitwys!

Vrydag Byskrifte

Een van die voordele om af te tree is dat mense en instansies vir jou dinge doen. Vanoggend het die plaaslike Mall ‘n bussie gestuur en ons kon lekker in die Mall gaan shop.

Dankie vir jou inloer/deelneem. Jy kikker sommer my naweek op. Geniet jou naweek en onthou om te glimlag.

1

13620082_1201839953209524_3150040137253183420_n

2

13697260_10155139109999012_5273128767139225677_n

3

13731571_10154389592414700_9172352388005923770_n

4

13769481_1265921460107177_1561283234282938235_n

5

13782022_1267643396601650_4456253660500254752_n

6

13718513_1733211070272061_6679754367259597401_n

Tjommeltjie

Ek het lanklaas sommer net getjommel oor die Landgoed en wat hier gebeur.  Dis nie dat ek min te vertelle het nie, maar sommige stories, hoewel vrek snaaks, tas so half mense se menswaardigheid aan. Mens word elke dag bewus van die feit dat jy self nie die skerpste potlood in die boks is en dat jy nie jou kan uitspreek oor ander se doen en late nie. Ek is seker hulle kan van my ook ‘n paar stories vertel.

Toe ek hier kom bly het, het ek met smaak vertel van die interessante mede-inwoners, maar oor die meer as 2 jaar het hulle gesondheid so agteruitgegaan dat ek nou met groot deernis aan hulle dink. Die stories wat mens vir die soveelste keer hoor vul met groot deernis. ‘n Mens maak soveel goeie vriende, maar besef elke dag meer van hoe broos die ouderdom mens maak.

Dinge vorder. Daar is al heelwat huise waar mense onafhanklik woon. Die Sorgsentrum is kant en wal vol. Die meeste van ons is nou so ingeburger dat jy met vrymoedigheid jou woonstel jou huis kan noem. Die gesprekke wat begin – voor ek hier kom bly het – word al minder.  Nou is jy omring deur bekende goed en bekende mense.  Die lewe is goed, want jy deel dit met mense wat omgee, daar is baie pret en interessante sinvolle gesprekke. *Fluister* al wat nog pla is die onderwyser in my wat nog soms wil uitspring en wil onderrig – vanmiddag kom Tannie E vir die soveelste keer met haat selfoon – “Ëk het dit gelaai en nou is dit so dood soos ‘n mossie” Ek rol my oë soos ‘n wafferse tiener en wys geduldig dat sy die ding moet aanskakel!  Eish… die slimfone tog!

Genoeg hiervan Dankie vir die saamtjommel – het jy darem al vandag geglimlag?

13615385_10205996589385228_7893211246481736703_n

13606685_1202217983171721_4937861398138726615_n

13731446_10206870288771490_9092438211508647612_n

13612147_1200195993373920_3827103000154323126_n

13599846_10205996579864990_3376778136228105910_n

13715970_309741202749251_5660985128746632406_n

13692449_1161815150544333_5958538514977753308_n

 

 

 

 

 

Sondag kopies

Die koue het nog nie heeltemal toegeslaan hier in die Noorde, maar die wind waai en daarom bly mens knus in jou huisie.

Ek hoop jy het ‘n heerlike Sondag en dat daar iets vir jou wenslysie tussen die kopies is, indien nie dat jy ten minste sal glimlag

13770295_1335698329790990_4159731017314023987_n

13537746_10205969220141014_2836117869502525146_n

944660_1229165677110707_1281053318911375717_n

13557673_1098947780188061_125321070669016094_n

13615200_10206010394730353_5322693813326531505_n

13718592_1107501039332735_8159504494527496544_n

13754634_283482802007781_1120047173431724276_n

Weekly Photo Challenge: Cherry on top

https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/cherry-on-top/

DSCN5775

Eeeeeemmmm – goed met bietjie verbeelding …

Glimlag

Gister was Telkom op die Landgoed en het die son, maan en sterre belowe.  Daar is baie mense wat nog dink Telkom is die beste verskaffer. Aan die ander kant gun ek hulle bete internet toegang, want die selfone kom hier nie regtig die mas op nie.

Wag voor ek neerslagtig raak, kom ons glimlag liewer want daar is baie dinge wat my dankbaar maak.

13177268_881426862003394_4867808025288285344_n

13508893_10154439034338109_4215619179504451254_n

13626467_10206010536373894_8510053521721244151_n

13699973_283007732055288_3710268127255608371_n

13178522_879622098850537_1260419800221505397_n

13669620_1741867149415730_8343980573694320650_n

Sondag Kopies

Met vandag se hoë pryse het ek gedink om jou te herinner aan die kopies jare gelede. Hoop jy geniet dit so veel soos ek.  Sug… soms verlang mens darem terug na die vleispotte van Egipte.

Onthou tog om saam met die onthou te glimlag! Lekker Sondag vir jou.

13428651_1154559944606983_7194134132448529338_n

13394093_1151174191612225_3367324743721921728_n

13445823_1155316747864636_2401136060148960168_n

Oooooo kyk net die vleisprys!!

13394065_1149036471825997_8148754410297540309_n

13432138_1156358671093777_3408682952208229379_n

13254149_1139525646110413_5209889560307721321_n

13335934_1150369381692706_5082742492389428360_n

 

Weekly Photo Challenge: Details

https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/details/

DSCN5504 (2)

 

Vrydag Byskrifte

Dis bedrywig op die Landgoed en soms meng dit in met my voorneme om so min as moontlik te doen.

Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek. Dankie dat jy elke Vrydag my lewe opkikker.

1

58202

2

58321

3

58285

4

58230

5

58179

6

58138