RSS Feed

Halllooooo

Halllooooo

Alle passwords is vergete … Sug!

11 responses

  1. Welkom, welkom, welkom, liewe Tina!!

  2. Ag, hoe mis ek die Sondag kopies.

  3. Hallo botterblom…😉💐

  4. Gelukkig werk hierdie password van jou nog, Tina.💗💗

  5. Heerlik om jou weer in ons midde te sien, Tina!

  6. Ha Tina, goed om jou weer terug te vinden in mijn Inbox! Passwords vergeten is toch niet zó erg? Ik dacht dat op alle sites die een code vereisen, het mogelijk is om een nieuwe code te creëren. Als je je maar kan identificeren.
    Veel geluk, wij wachten op de eerste post na de wedergeboorte!
    .-,

  7. Bly om jou weer te sien Tina!

  8. Bly om jou hier te sien Tina

  9. Hoe kry jy dan reg om halloooo te se?

  10. O, halllooooo, dis baie lekker om jou weer te sien. Watter passwords het jy vergeet? – jy is dan hier. As dit vergete is, was dit seker nie belangrik nie,

%d bloggers like this: