Soms is die goed om jou selfoon bietjie af te sit het ek die naweek agter gekom. Ek het my WhatsApp uitgevee om te bepaal of die R5 wat daagliks afgetrek word daaraan gekoppel is en behalwe dat ek agter die kap van die byl gekom het, besef ek skieli8k hoeveel tyd mens op die foon besig is. Dit was ‘n heerlike verposing en ek gaan dit besli9s van tyd tot tyd doen. Rus en vrede!
Ek hoop daar is darem iets tussen die kopiea wat jou wenslysie sal haal, maar dat jy ten minste sal glimlag.