Ek is seker jy het nie baie lus om te koop na Vrydag se gedoente in die winkels nie. Ongelukkig is die goed waarin ek gewoonlik belangstel die waarvan die pryse selde verminder word. ‘n Mens se huis is in elk geval gevul met wit olifante wat jy nie regtig nodig het of ooit sal gebruik nie.
Dankie vir jou inloer. Dis so lekker as jy iets oulik vind maar boweal as daar iets is wat jou laat glimlag.
“n Paar skunnige kopies vir hom en haar.