This is an example of a WordPress page, you could edit this to put information about yourself or your site so readers know where you are coming from. You can create as many pages like this one or sub-pages as you like and manage all of your content inside of WordPress.
I invited you to join in the THREE day quote challenge – no pressure to accept – but if I don’t let you know, you might not notice the invite. It is from karen (book blogger) and the only rules are to post 3 quotes for 3 days (not even right in a row) and then invite other bloggers to join (or all of your followers generically)
but no pressure…
Ek sal dit graag doen Is dit nou op FB of op my blog?
op jou blog
Ek sal so maak. Ek hou van aanhalings Het ‘n hele paar boeke Dankie vir die uitnodiging
Baie dankie, Sien daarna uit
am enjoying your blog 🙂
Dear Rondomtaliedraai,
we have an honour to invite to participate in first ETERNAMENTA AWARDS ‘Most Talented Reader’.
Best Regards,
Maria
More detailed information is here: https://eternamenta.wordpress.com/2016/11/14/eternamenta-blog-awards/
Dankie vir die inloer en volg by OMBH… ek hoop daar’s ‘n glimlag of twaalf wanneer jy ‘n draai kom maak! 😎
Beslis!
Jy laat my lekker lag as ek hier kom draai. Wil jy maar nie vir ons ‘n bietjie meer vertel nie? Aseblief, groot aseblif?? 😉
Niks opwindend … baie jare skoolgehou en woon nou by ‘n aftreeoord. Oorspronklik uit Nederland Toe ek 2 was het ons na SA geëmigreer het.
We invite you all to visit Norway! Digitally, that is! 😉
On our blog: http://www.SeeNorway.wordpress.com you may find more than
5000 ‘full-screen-pictures’ from Norway, and best of all: It’s all free!
Of course, you can’t freely use our pictures, but it won’t cost
you a penny to enjoy them all. They are all posted for your pleasure!
Be advised to follow the links to our INDEX once you find it –
(at the end of any post you may choose to open).
It will make it way easier to find what you are looking for!
Welcome to Norway! 😉
Ek sien jy volg nou my blog. Dankie vir jou belangstelling – ek glo ons gaan baie by mekaar leer. Heerlike, borrelende blog wat jy het. Ek wil jou graag volg, maar ek kan niks oor jou sien nie. Weet nie hoe jy lyk nie, ken nie jou naam nie, weet nie waar jy bly nie. Niks (of kyk ek nou verkeerd?). Wys my ietsie van die persoon agter hierdie lekker blog.
Hehehehe… nee jong ek dwaal soos die skim rond. Ek is vir baie jare ‘n blogger(mweb, litnet en WP), maar is nie ‘n skrywer nie. Ek is grensloos nuuskierig. Afgetrede onderwyser en woon in Polokwane (Pietersburg)
Dankie vir die kompliment maar hier gaan nie baie aan nie.
Ek sien mense noem jou Tina. Die skim het darem nou ‘n naam.
Grinnik neeeeeee daar is geen geheime nie. Ons is so klom bloggers wat van Mweb, na Litnet na WP gesluif het. Toe ons begin het was ‘n skuilnaam mos die inding. Nou is ons amper ook almal FB vriende en kuier eintlik meer daar.
test 1 2 3
Ik mis de zondags koopjes.
En
Ik mis de vrijdag bijschriften.
Wat is er aan de hand?
Wat heb ik gemist?
Bezorgde groet,
Ek is terug. Baie dankie vir die omgee ❤
Fijn dat je weer terug bent!
Vrolijke groet,
Dankie Rob!
Baie dankie. My Afrikaans is nie so vlot nie, maar ek verstaan jy se 🙂
Baie dankie. My Afrikaans is nie so vlot nie, maar ek verstaan wat jy se 🙂
😀
Geen probleem … jy kan maar gesellig in Engels voortgaan
Waddehel gaan hier aan????
Op die aarde niks… Jy is lekker nuuskierig nê!
Ek wil sien dat jy hierdie verbeter. maak asb werk daarvan!!!!
Sjoe die oom is kwaai. Kom ek kyk hoe lyk joune dan sal ek mooi kan weet wat om met myne te doen?
Jy is weer genomineer 🙂
http://wolfshadowwispers.wordpress.com/2014/10/14/my-second-blog-award/
Terug pieng: Toekenning: Award | scrapydo
Dankie Ek sal die naweek kyk Ek hoop net as 2 mense mens nomineer moet jy dit twee keer doen nie
Haai daar!!!
Ekke het jou ook genomineer 🙂 Hier is die skakel en kyk wat ek van jou dink http://wolfshadowwispers.wordpress.com/2014/09/08/gratitudes-and-other-thingies/
Ek sal gaan kyk dankie!
Hi Tina,
Gaan loer asb daar by my, ek het jou genomineer vir ietsie! 😆
Oooooo nou sien ek… jy weet mos die ik’tjie en vaardigheid … ek sal maar op die blog moet gaan kyk Maar baie dankie by voorbaat. Jy is in elk geval my witbroodjie
Hehehehe, ek is so bly om dit te hoor Tina! Dankie 😆
Hehehe maar dis hoekom jy in jou spoor moet trap
Altyd! 😆
No matter, I love the rest of your blog 😀
Thank you dear!
??? 😀
Sigh … yes there is nothing about me… I’ll do something about this
Is daar enige manier wat ek asseblief die swart en wit foto van die dame tussen die blare, wat sit en banjo speel, vir myself kan kry asseblief? Dis foto nr 4. Ek sal dit baie waardeer. Ek life daai foto!! 🙂
Fluister … ek het geen idee waarvan jy praat nie – daar is geen kopiereg op my foto’s nie daarom is jy welkom
Hier gaan ek nog baie koppies tee kom drink. Die fotos is puik.
Baie dankie. Ek is maar ‘n amateur en spoeg en plak ander se goed.
Great page you have here my friend , I update my about page too LOL,
More power to your blog 🙂
Thank you Jake!
manjafik
Thank you!
😀