RSS Feed

Author Archives: rondomtaliedraai

Vrydag Byskrifte

Eerlikheid is hoog op my lysie vir ‘n goeie lewe. As mens eerlik ‘n fout maak hoef jy nie ‘n verskoning uit te dink nie. Ek het nie veel om weg te steek nie en daarom is my EB-profiel op Public gestel. Dalk is dit dom en kan mens aangeval word en jou inligting onregmatig gebruik word. Tog voel dit of die beperking mens se vryheid aan perke lê. As blogger het ek op Mweb sowel as Litnet onder trolle deurgeloop en weet hoe dit mens se menswaardigheid geknou word.  Om egter alles toe te sluit en bang te wees vir elke ding wat met ander mense gebeur, is volgens my om jou eie lewe te beperk.

Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek en onthou om darem aan te hou glimlag.

1

30716452_1618446731611306_6990919856837099520_n

2

30715867_1618334741622505_8403361612093718528_n

3

30688649_1850947481864357_1814240975204122624_n

4

30726436_1851817451777360_6254103567074852864_n

5

30657038_1616233188499327_5935919328791625728_n

6

30707937_2028071507220140_6401450943995580748_n

 

Advertisements

Weekly Photo Challenge – Prolific

 

Periods of tranquility are seldom prolific of creative achievement. Mankind has to be stirred up.

Alfred North Whitehead
DSCN1341.JPG

via Photo Challenge: Prolific

Sondag Kopies

Is dit vir jou ook lekker om te gee? Hier op die Landgoed ruk die ding eintlik hande uit, want jy gee nie ‘n bordjie terug sonder iets op nie … grinnik … nou die aand het ek iemand se vurk gebruik en tuis gewas en ‘n geurige sakkie koffie daarin gehak toe ek dit terug gee. Dis vir my al te lekker om spesiale dinge uit te dink om vir ander te gee. Die waarde vir my lê nie in die geldelike waarde nie, maar in die blink gedagte wat ek dink spesiaal vir die ontvanger sal wees. Die heel lekkerste is egter om iets vir iemand te gee sodat die persoon nie weet van wie dit kom nie en as jy sien hoe die persoon dit geniet. Nou moet ek net ‘n klomp geld by die Lotto wen.

Dankie vir jou inloer. Hoop daar is iets vir jou wenslysie, maar dat jy darem iets sal sien wat jou laat glimlag. Hoop jy het ‘n vrolike week.

 

15036540_1153348428033611_3310052522831123151_n

13346832_1031933100175145_5316194414820639396_n

26815054_1520318771370981_6229960684463988993_n

29425144_2108158182801800_8781253128516272128_n

30264803_1826942433991316_2753817611539054592_n

IMG-20180409-WA0013

30222195_165263510858720_3114172832326615040_n

29511999_160573447953434_5050722382991275601_n

30221563_983674451786824_5629407175236386816_n

IMG-20180221-WA0001

 

Vrydag Byskrifte

Eish… daar sit ek opgewonde met ‘n koppie stomende koffie in die hand en wag vir die Dames 7’s se wedstryd teen Kanada. (Ek het vir een van die SA-spelers skool gehou) As ‘n mens na die omroepers luister bestaan daar net 3 spanne – Australië, New Zealand  en Kanada, maar Tinatjie sit nogtans vol verwagting en vol vertroue, want ons is mos ook nie te sleg nie. Maar (Skuus Lou) groot is die teleurstelling … ons span was nie eers naby hulle doellyn nie. 29 – 0 SNIK! Ek kan nie eers met vertroue sê ons was nie te sleg nie… sug…ons was regtig nie goed nie!

Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek! Ek hoop vandag se foto’s sal my(en jou) ten minste laat glimlag! ❤

1

29570627_896801000481734_5666293579985657700_n

2

IMG-20180409-WA0011

3

29595406_896800950481739_2811086177927163307_n

4

29598280_425698601202899_8707235056576542723_n

5

12072692_10153331265124107_7029671309813130813_n

6

tumblr_p50xaldSKv1tj8veko2_500

 

Weekly Photo Challenge: Awakening

The whole art of teaching is only the art of awakening the natural curiosity of young minds for the purpose of satisfying it afterwards.

Anatole France

DSC01560

via Photo Challenge: Awakening

Sondag kopies

Lekker eet was nog altyd ‘n stokperdjie van my. Ek sê altyd ek was nog nooit honger nie maar is altyd lus. As mens so alleen is, eet jy nie baie gesond nie en eet jy baie kitskos. Hier op die Landgoed eet ek nou elke weeksdag ‘n bord gekookte kos. My ma sou beslis daarmee saamgestem het. Naweke doen ek egter daai kitskos ding want ek hou daarvan. Elke paar besluit ons op ‘n Saterdag dis tyd vir Tjaniese  en gister was dit sulke tyd. Ek hou van rys en sal maklik 3X ‘n dag rys eet. Mmmmm dis al te lekker en soveel kos vir relatief min geld, dat mens twee keer daarvan kan eet.

Dankie vir die inloer. Ek hoop jy kry iets vir jou wenslysie maar bowe als dat jy sal glimlag.

417968_518012271567233_406968130_n

29792532_10156173162856704_219911485205184770_n

21369144_802703969891438_4132530192877238010_n

923424_516195851748875_338102954_n

29028048_2052317358131088_7577924418844753920_n

28379801_1215124818621198_8499033365589185799_n

untitled

28575910_2213811101966116_5362986860019014215_n

27972961_382996032178467_1794146745617335260_n

Vrydag Byskrifte

As mens soggens jou rekenaar aanskakel en alles is stadiger as stadig, weet jy jy sal vanoggend jouself moet amuseer. Ek kyk toe bietjie na die Statebond Spele. Mens hou tog so duime vas dat ons deelnemers goed sal vaar. As mens ‘n onderwyser is, kyk jy nooit na ‘n hele netbalwedstryd nie, want of jy is of ‘n beampte of jy is besig om kinders op te pas. Sug… en daar verloor SA teen Jamaika. Verloor is iets wat darem al te bekend raak vir SA.   Watter sportsoorte kyk jy graag?

Ek hoop jy het ‘n heerlike sportnaweek. Dankie vir die inloer/deelneem.  Moenie vergeet om te glimlag nie!

1

84777363

2

sport-smile-15

3

84777372

4

sports-derp-face-tennis-angry

5

sports-derp-face-long-jump

6

sportsface-2