Uiteindelik … sjoe, dit voel heel ongemaklik om hier te tik. Ek is uiteindelik terug en sal stelsematig die drade optel. O jy kan nie dink hoe heerlik dit is om weer behoorlik te kan sien nie. My brein sukkel nog met die multifokale sig, maar elke dag gaan dit beter. Ek is net dankbaar dat die verkeersmense my nie gevang het nie. Hulle sou my dadelik toegesluit het. Gelukkig is dit verby, en alle het goed afgeloop.
Dankie vir jou geduld en ek hoop om gou by jou in te loer om te sien wat jy alles aangevang het. Dankie vir die inloer/deelneem.
1
2
3
4
5
6