RSS-toevoer

Monthly Archives: Januarie 2019

Sondag Kopies

Smaak verskil … dis ‘n feit waaroor almal seker sal saamstem. Tog verstaan ek nie waarom mense jou so graag wil oortuig om te hou waarvan hulle hou. Sommige mense raak sommer gemeen as hulle besef dat jy nie dink soos hulle nie. Hulle doen hulle uiterste bes om dit waarvan jy hou af te kraak.  Gelukkig kom ‘n mens op ‘n ouderdom dat sulke goed nie saak maak nie. Jy luister beleefd en raak nie ‘n ‘n gestry betrokke nie, want niemand wen nie. Ek hou van my lewe soos dit nou is … ek probeer om die positiewe in alles te soek en dit is baie minder stresvol.

Dankie vir jou  inloer. Ek hoop jy kry iets waarvan jy hou, maar boweal dat jy sal glimlag.

50220949_2307174959302204_1106762327140597760_n

 

50623463_1398515210320374_4775141435647197184_n

50220996_234310690803572_1133358194861539328_n

37121513_10155591627902036_6019252650795597824_n

49948824_1956041157782316_9204901839235973120_n

50815319_628235717634632_7365619018557816832_n

49407187_628794270912110_5293606415624044544_n

50855095_2018129474942160_524965713627054080_n

Vrydag Byskrifte

Eish, hierdie maand is seker die langste maand in die jaar … dit hou net aan en aan en aan. Januarie het ook sy eie probleme, maar wie kla nou. Omdat jou geld skraps is …dalk…soos myne maak ek ‘n slag die byskrifte moeilik, net om jou langer besig te hou? Of dalk juis nie!

Dankie vir jou inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike naweek. Onthou om te glimlag.

1

49341998_2172122419476153_3341607757424885760_n

2

50329053_10219217978141342_5949949084277145600_n

3

49897156_1961477490572016_9191977608332443648_n

4

50309811_1956036567782775_7514564515833315328_n

5

49691946_2025921027453443_8317683607313317888_n

6

50201672_1969286336457798_4478801594304954368_n

Sondag Kopies

Al die negatiewe nuus laat my keel toe trek en maak my knieë lam daarom deel ek maar liewer nog ‘n grappie en sê verder niks!

On a really hot day, four nuns were assigned to paint a room in their church. After sweating for a few hours in those black robes, they decided to take off all their clothes and paint naked. An hour later, someone knocked on the door of the church.

“Who is it?” they called out.

“I’m the blind man,” came the reply.

The nuns decided to let him in since he wouldn’t be able to see them. They opened the door and led him to the room they were painting. They were surprised when he walked around the room with no difficulty.

“Okay, sisters,” he said, “where do you want the blinds to be fitted?”

Dankie vir die inloer. Ek hoop daar is vandag iets vir jou maar dat jy beslis sal glimlag.

37100791_1993276204045029_4215340036851236864_n

48911377_1377270115778217_6321970595881811968_n

47388329_2317746718264641_790107604020887552_n

49547413_2135531216759691_5737154946776694784_n

48379391_2330125843693395_2548156169176743936_n

49864497_2196266867062118_1712037795989553152_n

49949398_2613914135306050_889641388046548992_n

50451964_1393204987518063_8086604101816680448_n

50537154_2499583566723042_2708536213718958080_n

49835379_2610506688980128_8067457605762547712_n

 

 

 

Vrydag Byskrifte

Kom ons begin die naweek met ‘n grusame grappie:

Koos se eerste kliënt by sy nuwe begrafnisdiens was ‘n weduwee wat graag haar man in ‘n blou pak wou laat begrawe. Koos het eers gestry, want die man het reeds ‘n mooi swart pak aan sy lyf gehad, maar gee toe maar bes.

Op die dag van die begrafnis loer die weduwee in die kis en sien haar man daar, geklee in die mooiste blou pak. Met trane in haar oë vra sy vir Koos waar hy die pragtige pak klere gekry het.

“Ag, die was net ‘n gelukskoot.” sê Koos. “Daai selfde middag neem ek ‘n man hier op met die blou pak klere aan sy lyf. Ek vra toe sy weduwee of sy sal omgee as ek hom in ‘n swart pak begrawe, en sy het toe geen probleem daarmee nie …”

“toe ruil ek net die koppe om.”

Dankie vir die deelneem/inloer. Hoop jy het ‘n vrolike naweek.

1

dhmfsirx0aatthg

2

22166020004ec077c837d0025d68ba11

3

38814380_2279679415394880_2793145536146833408_n

4

50411552_1392313640940531_5266043012030398464_n-1

5

36700234_1733390843375497_6003214598667239424_n

6

49699917_1389540011217894_7680355433189474304_n

 

Sondag Kopies

So met die ouderdom saam beleef mens dinge wat jy nooit gedink het is moontlik nie. Jy sal my nooit glo dat ek nou op die hoë ouderdom ‘n laken stukkend geslaap het. Ek moet erken ek heg nie baie waarde aan fancy beddegoed nie. Dis ‘n gebruiksartikel en verder basta. Groot was egter my verbasing toe ek my bed wil oortrek en hier is die laken vol gate… sug… dis ‘n dwarsklap na my ego, want mens word regtig oud as jou lakens al deurgelê is.

Dankie vir die inloer. Ek hoop daar is ietsie vir jou wenslysie en dat jy darem sal glimlag ook.

49192844_2222112021395990_6067601179251048448_n

48425071_2383178931715317_6532716897270497280_n

49603551_1383005771871318_5580362801949442048_n

41622668_10218163589101038_1392005265775132672_n

 

40764773_10156842892284802_4586950859388092416_n

35303840_2077295545662209_7298525547720605696_n

Vrydag Byskrifte

Hoe ouer mens word hoe meer ontevrede raak mens as jy die kraan oopdraai en daar is nie water nie, of as jy weer sien die krag is vir die soveelste keer af. Hierdie week was maar ‘n treurige week vir die Landgoed. Oom Jan sê die eendag kry ons kerrie met rys en die volgende dag rys met kerrie. Gelukkig is daar gasstowe, vir ‘n kombuis is dit maar ‘n moeilike tyd. Gelukkig is daar darem vandag nie meer ‘n probleem nie.

Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n mooi naweek en dat jy ten minste sal glimlag.

1

14291770_1487951764563766_8359971276765296374_n

2

49948724_2151521704869558_7534368610035171328_n

3

49728095_2151382148216847_8069332887268229120_n

4

49424637_2313886745563333_3588583340610945024_n

5

49344286_2149983368356725_3238554398024007680_n

6

38780710_1326181244178471_8857585606583123968_n

 

 

Sondag Kopies

‘n Mens verval darem maklik in ‘n dodelike roetine. In die week versamel ek altyd kopies wat ek op die Sondag gebruik, maar met die rekenaar buite werking was dit darem ‘n geskarrel om iets vir jou aan te bied. Volgende week is ons sekerlik terug – intussen hoop ek daar is darem iets vir jou om te begeer en oor te glimlag.

Dankie vir die inloer. Hoop jy het ‘n vrugbare vrolike week.

41344172_2235123730106302_814019233145946112_n

45809657_2252753188069141_3549827784819867648_n

48172993_1369812263169952_7945324159091867648_n

 

42907654_2249815308637144_6123880489372614656_n

47388329_2317746718264641_790107604020887552_n

48395690_2501464543216365_4326739217787912192_n

49308619_10155782494682111_6598594033369481216_n

40507625_2232400463711962_3582307895175282688_n47209135_2286835948268413_3293328700065447936_n

Vrydag Byskrifte

My hart juig … die rekenaar is terug en alles verloop seepglad. ‘n Mens kan nie dink hoe verknog mens aan so dooie ding is nie.

Ek het wel ‘n paar dinge geleer hierdeur. FB is nou op my foon gelaai en ek vind dit heel handig, maar met al die bladsye wat ek gelike het en dit net dit wat FB vir my voorsit,  en het my vriende geen kans op oorlewing nie. Die bloggers wat jare gelede op Mweb geblog het sal onthou hoe die hele werf met advertensies oorvloei is en hoe die dit blogwerf laat sneuwel het.  Ek kry dieselfde gevoel … sug… ek dink ek moet ‘n klomp goed unfollow sodat ek meer van my vriende en geliefdes sien waarvoor ek in die eerste plek 3 profiele het.

Baie dankie vir die deelneem/inloer. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

86ace044342388d081db281d10021238

2

10402496_532706406855506_3847918826862271925_n

3

10442415_10152522126127792_7354791792607327795_n

4

dbdaaac33e9323aa988579fb31f121c0

5

2d38da2d2f8a833ec68bc0b3e72fb329

6

10447058_532759026850244_5128837079351279946_n