Monthly Archives: November 2016
Sondag Kopies
Daar is sekerlik nie meer baie geld in die bloggers se sakke na Vrydag se winskopies, daarom hoop ek darem hoofsaaklik op ‘n glimlag vir sommige van die kopies.
Geniet die week en laat weet as daar darem iets vir jou wenslysie is.
Weekly Photo Challenges – It’s Not This Time Of Year Without … Peace
https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/time-of-year/
Happiness, true happiness, is an inner quality. It is a state of mind. If your mind is at peace, you are happy. If your mind is at peace, but you have nothing else, you can be happy. If you have everything the world can give – pleasure, possessions, power – but lack peace of mind, you can never be happy.
Dada Vaswani
Vrydag Byskrifte
Sjoe, die Black Friday ding is ‘n gedoente. Ek het ‘n vroegoggend ontbyt afspraak met ‘n vriendin en ry Makro toe. Jy sal dit nie glo nie maar daar is nie ‘n enkele parkeerplek beskikbaar nie en die karre stroom die terrein binne – mense het nie geld vir kos nie, maar uitverkopings moet ondersteun word. Aan die ander kant wie is ek om hulle pret te bederf.
Hoop jy het ‘n lekker naweek. Dankie vir die inloer/deelneem.
1
2
3
4
5
6
1 2 3
4 5 6
35 dae single
Volgens ‘n lekker verspotte Fb opname sal die uwe nog vir 35 dae single wees. Die dae hardloop vinnig aan – en nee wat ek steur my nie regtig aan sulke twak nie, maar die kommentare het baie plesier verskaf.
Daar is egter besliste voordele (en nadele) aan single wees. (Ek noem net ‘n paar)
- Jou bed is jou bed. Elke sentimeter is joune en jy kan enige liggaamsdeel daarop laat rus wanneer jy wil.
- Jou tyd is jou tyd. Niemand verwag van jou om jou tyd aan kosmaak, skoonmaak, tuinmaak of enige ander huishoudelike maaksels af te staan nie.
- Jou geld is jou geld. As jy nie genoeg het maak jy ‘n plan, as jy genoeg het, geniet jy dit en as jy te veel het hoef jy aan niemand te verduidelik wat jy daarmee gedoen het nie.
- Jou goed is jou goed en waar jy dit neergesit is jou saak. Jy het niemand anders se goed wat jy moet versorg of oppas nie
Die nadele … wel ‘n paar is die volgende:
- Seks gebeur net op bladsy 2 van ‘n storieboek.
- Niemand kan die kar vat vir sy diens nie.
- Daar is niemand wat sy bankkaart vir jou leen nie.
- Daar is nie ‘n skouer wat jy kan nattjank met ‘n mooi fliek nie.
So nou kan jy self besluit wat jy ding is dinge wat kort op my lysies? Ek hoor graag van jou.
Maar (skuus Lou) ek wonder of jy al geglimlag het?
Sondag Kopies
Sosiale media pas my persoonlikheid soos ‘n handskoen. Ek is grensloos nuuskierig en kan onbelangrike goed uitfilter. Die enigste probleem is dat ek tegnologies gestremd is en as die internet die dag stadig is, is my stersvlakke hoog!
Grinnik … waarom ek dit vir jou vertel, weet selfs ek nie
Hoop daar is ‘n paar kopies vir jou wenslysie, maar dat jy darem sal glimlag ook
Weekly Photo Challenge – Magic
https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/magic/
“And above all, watch with glittering eyes the whole world around you because the greatest secrets are always hidden in the most unlikely places. Those who don’t believe in magic will never find it.”
Vrydag Byskrifte
Die weer rommel en ons hou duime vas, maar die wind waar woes en dan kan alles mos wegwaai.
Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike naweek
1
2
3
4
5
6
1 2 3
4 5 6
Weekly Photo Challenge – Tiny
https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/tiny-2016/
Vrydag Byskrifte
Uiteindelik reën dit by ons ook nou – kon nog nie gaan kyk hoeveel nie. Ons loop oor van dankbaarheid.
Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike naweek. Bak maar daai pannekoeke.
1
2
3
4
5
6
1 2 3
4 5 6