Oeps … en daar terwyl ons rustig sluimer en slaap, waai ‘n paar ministers! Die een dag is jy in en almal dink jy is oulik en die volgende dag is jy uit en sit jy sonder werk – ek wonder of hulle nou al hulle blink karre moet teruggee of gebruik hulle ons belastinggeld om die nuwe ministers se status op te gradeer? Ek wonder ook ook of daar darem een van die nuwe aanstellings dalk beter pas in die nuwe pos.
Nee wat kom ons doen iets minder neerslagtig. Dankie vir jou inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek.
1
2
3
4
5
6