RSS Feed

Monthly Archives: Desember 2017

Sondag Kopies

Miskien het jy nog ‘n geldjie oor aan die einde van die jaar vir ‘n spesiale kopie.  Ek wil graag een en almal bedank vir julle ondersteuning deur die jaar. Ek weet ek is nou nie regtig ‘n skrywer nie, maar jy maak die soek na foto’s en kopies ‘n plesier en jy kikker dus elke week my lewe op. Baie dankie dat ek jou kan ken… jy maak my lewe spesiaal.

Ek hoop jy het ‘n opwindende 2018 met sakke vol geld om die Sondag Kopies te ondersteun.

2c3ac28928a65098af2d11da904e2507

21034704_1639031386171969_5440582216124230044_n

21766754_922441437909089_7745388739176887597_n

23659367_948616645291568_8583679538777309755_n

26000897_1957294994299992_2617976921840254060_n

21742850_10156670298788266_2027011731525314271_n

22519316_1160722884071277_2428435818340648206_n

fe3ee1d78c4106f2b43bc5e8422eb9c2

 

Vrydag Byskrifte

Hier staan ons aan die einde van die jaar. Dis asof 2017 verby gesnel het teen ‘n ongelooflike spoed. Hier op die Landgoed is dit heerlik stil … nee ek jok hulle het nog elke week die gras gesny, maar die bouers is weg en daar is die salige stilte.

Dankie vir die inloer/deelneem. Dis altyd lekker om jou te sien. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

ce953f5e3d53332c45fd60c52499ab08

2

17795958_1628601447168077_6556308679080053229_n

3

23559737_1763397477013116_574689200452246794_n

4

645038684b20ae5f3e27b51374374bf6

5

22089962_924788547674378_5649739402168295230_n

6

c6a81749e627491360ca412d74a4b49a

 

Glimlag

19274743_10154667322411918_5924163042341511766_n

Hierdie tyd van die jaar so na Kersfees kan mens soms bietjie uitrafel. Jy weet jy het te veel geëet en te veel van ‘n goeie ding is ook nie goed nie. Dis dalk tyd op bietjie te glimlag? Ek hoop die laat jou bietjie beter voel:

10350608_498844976924016_6087216426471876796_n

Ek soek ‘n boetie vir Kersfees

Seuntjie aan ma: “Ek wil graag ‘n boetie hê vir Kersfees!”

Ma: “Daar is te min tyd daarvoor my kind.”

Seuntjie: “Maak dan soos Pappa en sit meer manne op die job!”

20526306_950352521771303_2286286824165538251_n

Gatiep sit oppie couch en kyk ‘n video. Skielik skrie hy vir die ou innie video: “Moenie innie kerk gan nie, moenie in gan nie, djy gan spyt wies!!!!”

Sy vrou stap in en vra vir hom:”Wat kyk djy?”

“Ons Trouvideo”, reply hy. 

21270968_10154724584702111_3639616779496558936_n

23754910_372663869839706_2627078230325783857_n

Jors het etlike jare in graad nege deurgebring. Selfs wiskundige geletterdheid het hom onder gekry sy hele skoolloopbaan.

Die dag toe sy voormalige skoolhoof hom raakloop in Kaapstad het hy nie juis goeie nuus verwag nie. Jors was egter uitgevat in die jongste Italiaanse modes.
“Liewe land Jors,” merk die skoolhoof op, “jy het goeie opgang gemaak in die lewe. Hoe het jy dit reggekry.”
“Wel, meneer, ek is ’n senior bestuurder onder die adjunkminister in die Departement van Finansies. Daar’s mos klomp mense weg nou. Ek moes ’n toets skryf vir die pos, nogal somme doen.”
“Sjoe! Soos watter tipe somme?”
“Hulle het gevra wat is ses maal vier. Toe sê ek 23.”
“Jors, die regte antwoord is 24?”

“Ja, meneer, maar my antwoord was die naaste.”

24231933_1936992543008105_5293370128239198643_n

Sondag Kopies

Dis heerlik stil en rustig hier op die Landgoed. Inwoners kuier by kinders en die wat hier is, hou hulleself besig. Ek verneem dat die paaie gister baie besig was en glo dat die winkels ook moet uitpak om by te bly, want mense koop mos asof more die oordeelsdag is en die winkels nooit weer gaan ‘oopmaak’ nie.

Ek is seker jou Kersinkopies is klaar gedoen en daarop sit ek ‘n paar goedjies op vir die onverwagse besoeker of dat jy ten minste sal glimlag.  Ek hoop jy het die Allermooiste Feestyd.

df55a5edfa3365446e28da45c785e537

fcb11663e2ef7196a5c51195cdda0225

b36276de7d7257f095756f3f13ee1a76

25298991_1528269057241611_1004984315867579826_n

10252034_665867240147814_3175813711437619718_n

577e016651cb371839351942c7d75d70

7c67a88f9d664ab3f2738d6427e483f3

6dc3c137fdce37579339556584bb2773

3ab593c076070c796c7bc05a1debdb3f

 

Vrydag Byskrifte

Hierdie tyd van die jaar is beslis nie maanskyn en rose nie. Mense raak bewus van hulle eensaamheid. Die geskinder neem toe … mense is super krities en jy hoor telkens: “Ëk wil nou nie skinder nie” of “Öns skinder nie” maar dan word elke sappige storie vir die waarheid oorvertel.  Mens besef net weereens die lewe is regtig nie vir sissies nie.

Dankie vir jou inloer/deelneem. Weet net dit kikker elke naweek my lewe op. Baie dankie vir die jaar se ondersteuning.

1

77c3a9d75b124eb279e11359fc5c7b28

2

1fd2b8506aefd177f11aa1babb8f2316

3

f7a94074df992b31a3f25b5bb283922c

4

848732c8aeff71fca924c0d63dad5088

5

02fa02d30d6aa6d542b7e50812a5cff8

6

2a8be31aad73133ae01de4b55e2f289f

 

 

Sondag Kopies

Ek is seker baie van julle het nou nie meer baie geld oor vir kopies nie, tog kan jy maar sommer met die oë koop en dan in gedagte hou vir volgende jaar.

As jy darem ook net glimlag, het ek beslis in my doel geslaag.

24177164_10156972137927619_2276235360960063966_n

15267553_821058271331221_5988728558082825006_n

24174461_1186748341468731_6069245212122839104_n

24232401_1734063736613678_4545391508134797631_n

21106707_1478896832189531_228313833927734348_n

10291158_409969789144869_4661933583131173928_n

22282046_1674156625937723_7336990958023795074_n

24899851_1201015393375359_2399414688179739709_n

geld-ekonomie-suid-afrika

 

Vrydag Byskrifte

Sjoe, die weer is darem snaaks die jaar. Mens kry hier in die Bosveld maklik 4 seisoene op een dag. Die temperatuur wissel van die vroeg twintigs tot in die dertigs. Nie dat ek nou regtig kla nie want ten minste kry ons reën. Ons hoop maar dat die droë provinsies se posisie ook sal verbeter.

Dankie vir die inloer/deelneem. As jy op die pad is, veilig reis – hou tog maar op om op die tannie met die Toyota te ry. Jy sal tog nie gouer by jou bestemming kom nie. Hoop jy het ‘n lekker naweek en in my huiswerker se woorde : “Lekker Dingaan”

1

1922429_398705376937977_7605011387685693627_n

2

10245504_394288944046287_5175542541884189099_n

3

20108428_1701101483236879_1482326655364217354_n

4

10155726_396600053815176_148818580864720217_n

5

16711756_1557006407660180_7363722577065534758_n

6

21230812_1424932077584872_6533234154335358078_n