RSS-toevoer

Monthly Archives: April 2017

Weekly Photo Challenge – Wanderlust

IMG00064-20120528-0949

via Photo Challenge: Wanderlust 

The traveler sees what he sees, the tourist sees what he has come to see.

Gilbert K. Chesterton

 

Vrydag Byskrifte

Dit het darem vinnig gewild geword – die WhatsApp prentjies. Elke mens in beheer van ‘n program is besig om boodskappies op prentjie/foto’s/raampies te plak. Goed, ek moet sê, ek geniet dit ook, maar ek wonder of ons eie woorde nie eendag gaan opdroog nie? Ons woordeskat word beperk en kan nie meer emosies sonder ‘n prentjie doen nie.

Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike langnaweek.

1

10356765_283040281819593_3828366674778911808_n

2

16730429_1347662065255002_2199740048292626605_n

3

16807752_1347660258588516_6390587407318877989_n

4

16832212_1347660961921779_1710480394569312894_n

5

18010897_10155957674824989_5459089711189223985_n

6

17799946_1619035918123895_1505915895830113101_n

 

Sondag Kopies

‘n Mens is nou glad nie meer gewone naweke met twee dae gewoond nie. Die feit dat more nie ‘n vakansiedag is nie is sommer vreemd. Dis ‘n koel bewolkte dag hier in die Noorde … ons hoop op nog bietjie reën voor die winter … maar mens sal maar moet sien wat gebeur.

Die kopies was die week maar effe skaars maar ek hoop daar iets vir jou wenslysie. Verlede week het FB die foto van die manne met swemklere gekies en toe die inskrywing geblok. Eish, ek sit dit juis nie eerste nie en daar was genoeg ander beskaafde foto’s om te kies. Ek het egter nogal binnepret oor die dubbele standaarde.

Dankie vir jou inloer.

 

16649041_638285686358560_768730708361111157_n

17760023_747928485376394_6728048185027355547_n

18010874_1861807964079037_7477515002705765127_n

18011090_10210294332049470_470869962743803593_n

17798943_1616936835000470_255748382241011020_n

17362074_806217216202345_2727874611233675826_n

10441362_263386710451617_1716277431830487900_n

Weekly Photo Challenge – Earth

1982219_10152316585725948_1773674967_n

Personally, I do not know whether humankind is alone in this vast universe. But I do know that we should cherish our existence on this precious speck of matter… the greatest gift that could be bestowed upon us. For all practical purposes, there is only one planet Earth. Ban Ki-moon

via Photo Challenge: Earth

Vrydag Byskrifte

Eish… ek dink daar slaan so effense ongeduld in my keel op. Maandag/Dinsdag kuier die dame by die betaalpunt so dat sy nie sien dan die tissues R290 registreer nie. Gelukkig kontroleer ek die strokie (ek doen dit nooit) Ek wag 20min dat sy dit regstel en kom tuis sonder die tissues… Eish …  Woensdag loop ek my voete plat, koop ‘n bloes en tuis is dit te klein. – Donderdag – geen moeilikheid en ek begin ontspan – Vandag is een van die koerante nie by my gunsteling Spar beskikbaar nie en die pakker gooi my eierbroodjie  dat die stukke so spat… Eish… die tydelike huishulp het die afgelope weke my orgidee al drie keer omgestamp… EN my  Tessa-hond se glas is dwarsdeur gekraak… Eish… mens kan net nie wen nie!!!

Dankie vir die inloer/deelneem. Jy kikker my lewe op! Lekker naweek.

1

17904230_1303142259774222_7330862160604354156_n

2

Salon-Funny-Vintage-Image

3

12871495_1024265610941894_6482611088267174117_n

4

17796419_1616957998331687_5008415887653213670_n

5

18034059_1630522053641948_653967804416666065_n

6

Kid-Lay-Down-On-Snake-Funny-Dangerous-Picture

Sondag Kopies

So Sondagmiddag kan mens darem baie lui maak. Die werkers is weg vir die naweek en hier op die Landgoed is dit stiller as stil. Mense het langs my ingetrek en nou is daar net een woonstel leeg. Ons kom ‘n lang pad van 4 jaar gelede …

Ek hoop jy het ‘n heerlike lang naweek en dat daar ietsie vir jou wenslysie is by die kopies. Moenie vergeet om te glimlag nie.

Ons moet darem ietsie tjoklit vir Paasnaweeki hê

6112dfe749051e7d3ea0d461ff1049ce

17523544_1723279604354559_7613700014867796574_n

984016_1894074164204742_2110622214764502689_n

Dalk is dit tyd vir ‘n nuwe swembroek?

1916335_1204409366254759_1709615372616959840_n

13346832_1031933100175145_5316194414820639396_n

15036540_1153348428033611_3310052522831123151_n

17757526_750453675123875_9128881308102407864_n

17759695_816652058492194_3396153989156851912_n

Weekly Photo Challenge – Surprise

Picture-3 012

(Garage toilet in Upington… )

What a lovely surprise to finally discover how unlonely being alone can be.

Ellen Burstyn

via Photo Challenge: Surprise

Wanneer/As die President bedank…

Hierdie is nie ‘n navorsingstuk vir ‘n studie nie. Ek stel net belang in jou mening en wil nie ‘n argument begin nie.

Ek wonder :

  1.  Word die president dan weer ‘n gewone LP (van watter kiesafdeling)?

  2. Hoeveel van my belastinggeld gaan dan bestee word aan die nuwe president se huis?

  3. Hoeveel ministers gaan ook hulle poste verloor as hy bedank?

  4. Hoe lank sal dit neem voor dinge in die land gaan verbeter? Of sal die korrupsie maar voortgaan?

  5. Dalk word die president hierna ‘n ambassadeur? Watter land?

Ek hoop jy het ‘n mooi Paasnaweek – wees veilig en onthou om te glimlag …

17457472_1864004257202018_286081721155147336_n

12936539_1262733353754155_8108052895731149801_n

15940416_1088494054594510_9076788020675168377_n

16473415_1388689001202457_8218896422086684482_n

17265074_10155022964605070_5438911018902143523_n

17796842_1852626791663821_1252012249878976565_n

17498662_1937892413111143_3296760185480461319_n

 

 

Sondag Kopies

page

Almal weet ek is nie die skerpste potlood in die boks nie en jy moet nou bietjie help. Wat beteken die “rommelstatus ” nou vir my wat ‘n geldjie in die bank het?  Moet ek dit nou baie suinig begin leef of moet ek dit uitgee want dis tog niks werd nie

Dankie vir die inloer  – ek hoop jy glimlag en daar is ietsie vir jou wenslysie.

17634306_814706245353442_2789400575996218294_n

Kunstenaar: Lidi de Waal

10542011_788424591200687_4982680125327680652_n

17362522_10211922627279420_7165795477579018241_n

17795850_1616959091664911_1969378767785933334_n

13240590_518760004984734_8710848260825495958_n

17522589_1612523855441768_5404596428570791057_n

17424664_1390453624346612_5742432806975794367_n

 

Weekly Photo Challenge – Security

via Photo Challenge: Security

DSCN9975 (3)

Saving our planet, lifting people out of poverty, advancing economic growth… these are one and the same fight. We must connect the dots between climate change, water scarcity, energy shortages, global health, food security and women’s empowerment. Solutions to one problem must be solutions for all.

Ban Ki-moon