Monthly Archives: Mei 2015
Glimlag
Ek deel graag die e-pos wat van ‘n ou blogvriend ontvang het en helder dit op met ‘n paar prentjies:
How do you explain the word “sommer” to someone who is not South African? It’s not only a foreign word, it’s a foreign concept. Perhaps the English never do anything “just sommer“. There really is no equivalent…. “Why are you laughing? Just sommer.”
“Bakkie” is another one, very useful around this house for all sizes and shapes of containers and dishes. Also used for what they call “utes” in OZ or “pickup” in England. I find it an indispensable word.
We all know “voetstoots” of course. It’s been officially adopted into South African English. There’s no concise, one-word equivalent in English. “As is” just doesn’t hack it. And it’s such a humorous word, conjuring up images of pushing that brand new car home…
There’s no good English word for “dwaal“. It doesn’t mean dream, or daze. It’s close to absent-mindedness, but that’s not quite it. Being in one so often myself, I’m not likely to stop using it.
I think “gogga” is the most delightful word for insect I’ve ever heard. Children all over the world should use it. “Insect” just doesn’t stand a chance.
And then there’s “gatvol“. OK, I know it’s very rude. But it’s so very expressive, nê? “Fed up” doesn’t have half the impact. “Gatvol” is a word used more frequently than ever in the workplace and the media these days, with increasing intensity.
While we’re on the subject, another phrase which outstrips any English attempt is “Hy sal sy gat sien“. “He’ll get his come-uppance” definitely lacks the relish in comparison.
“Donder” is another very useful word, used as an all-purpose swearword, which again has no good English translation. Thunder does not even come a good second. Used as a verb, it can express any degree of roughing up. As a noun, it is a pejorative, as they politely say in dictionaries, to mean whatever you want it to mean. And there’s no good translation for “skopskiet-en-donder” either.
It says something about the English that they have no word for “jol“. Probably the dictionary compilers regard it as slang, but it’s widely used for “Going out on the town, kicking up your heels, enjoying yourself … Although curiously, the word “Yule” in Yuletide is related to “jol” and derived from Old English. So somewhere along the line, the English forgot how to “jol”.
How do you explain the passion of “lekker!“? “Wow last night was a “lekker jol“.
I’ve yet to meet a South African over the age of two who doesn’t use the word “muti“. Translation is impossible – “witches potion” is about the nearest I can get. It needs a long cultural historical explanation. Between “muti” and the pedantic “medication”, there’s simply no contest.
Other words that come to mind: “jou bliksem”, “wag ‘n bietjie”, “nie so haastig nie”, “just now”, “sakkie-sakkie music”, “ou swaer”, “Ja, nee”.
“Dudu“. Telling your infant to “go to bed” is just not the same as, “Go dudu now, my baby!”
How about “bliksem“? “I’m going to bliksem you!”. Wonderful Afrikaans expression with nothing to compare in the English language, at least nothing that gives the same satisfaction.
“Mielie pap” – there is no word like “pap“, here. They have porridge, and when they say porridge, they mean oats. There’s no Maltabela, no Tasty Wheat, No Creemy Meal… In other words, there’s no “pap“!
“Mislik” – such a ‘lekker‘ word. “Why are you so mislik, you little skelm?”
Which brings us to “skelm” – here you just get “baddies”, but that doesn’t have the same sneaky connotation of a proper skelm, does it?!
And “snot-klap”… Fabulous word! “Do you want a snot-klap?” How would you say that in English? “I’ll slap you so hard the snot will fly!”? It’s just not the same.
“Loskop” is another favourite. The English just don’t understand when I say, “Sorry, I forgot – I’m such a loskop!”
And finally….. “moer“. There simply isn’t a word here that denotes the feeling of dread behind the phrase “If you don’t clean your room, I’ll moer you!”
Vrydag Byskrifte
Dis ‘n heerlike naweek wat voorlê Die meeste werkers is huis toe so dis heerlik stil.
Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike naweek.
1
2

Dankie aan Toortsie vir gebruik van die foto!
3
4
5
6
Tjommeltjie
Op Litnet het ek van tyd tot tyd sulke persoonlik goedjies met die bloggers gedeel. Ek wil niemand verveel nie, so ek neem jou nie kwalik as jy verby gaan nie.
Hier op die Landgoed woon daar die interessantste mense. Die van ons wat die eerste inwoners is, het nou al goeie vriende geword, wat al baie lief en leed gedeel het.
Tannie P is iemand wat lief is vir beeldjies wat haar tuintjie in ‘n kinderparadys omskep. Tannie B se broer kuier eendag en sê hy het ‘n beeldjies van ‘n meisie met ‘n bokkie wat hy nie meer kan gebruik nie … die word op Tannie P se stoepie gelos, wat die arme tannie in ‘n toestand laat. Sy is so ontsteld dat ons maar vir haar moet vertel waar dit vandaan kom.
Vanoggend loer ek in en daar sien ek die beeldjie is netjies met ‘n sakdoekie toegemaak. Ek lag en vra nou hoe so? Sy vertel as Oom G kom kuier sit hy heeltyd en kyk (hy kan nie bra op ‘n ander plek kyk waar hy sit nie) na die beeldjie en daarom sy hom maar met ‘n sakdoekie van haar ma toegemaak. Sy reken sy sal dit weer in die somer oopmaak.
Ek is gevul met vreugde en deernis …
Beurtkrag
Dis darem interessant hoe hulle die beurtkrag toepas – ek verstaan dit net nie. As hulle instandhoudingswerk moet doen waarom dan op ‘n Sondag as die werkers dubbele betaling moet kry? Wat is die regte probleem? Nou is daar berigte dat dit vir tot 3jaar sal aanhou? Wie besluit dit?
Beurtkrag 2 wat die meeste toegepas word beteken dat my omgewing elke twee de dag op 08:00 – 10:00, 12:00 – 14:00, 16:00 – 18:00 en 20:00 – 22:00. Wie het dit uitgedink? ‘n Vriendin in Pretoria is dit elke keer van 20:00 – 22:00. Eish … hoe regverdig is dit nou?
Nee wat ek verstaan dit glad nie!
Realiteitsprogramme
Jy weet seker al dat ek regtig van realiteitsprogramme hou. In die laaste tyd is dit net of hulle dit regtig te lank uitrek. Neem bv. Masterchef Australia – hulle het begin met 24 deelnemers – dit word 5 dae per week uitgesaai en net een deelnemer per week word uitgeskakel … dit hou nou al vir maande aan en dis vir my nou te veel van dieselfde.
Wat dink jy? Hou jy van reekse? Lank of kort?
Inkleur
As kind was daar twee geskenke wat ons dadelik in die sewende hemel gehad het – inkleurboeke en papierpoppe. Die papierpoppe was alles gaaf en lekker want die uitsny van die klere het sy bekoring van sy eie, maar die maak van jou eie klere uit afvalpapier was die toppunt van vreugde.
Nou die dag lees ek in Vrouekeur van inkleurboeke vir volwassenes en bestel dadelik een (Naledi books – binne 5 dae by die Landgoed afgelaai)
Met die eerste oog op slag is dit dit vreemd, maar as jy begin inkleur word dit lekkerder. Jy koop kryte – kleurkryte, uitdraaikryte en viltpuntpenne… nou draai jy elke keer by die pennerak om te kyk of daar nie iets is met mooi anderste kleure nie.
Die inwoners hier is maar skepties maar vind die sketse mooi, maar gister draai ‘n vriendin en ek sien die glimmer in haar oog … en ek ontdek ‘n mede-inkleurder.
Goed ek moet toegee dis nie vir almal nie, maar ek vind dit heerlik ontspannend.