Sjoe, ek was lanklaas hier. Dinge lyk nog goed hier op die Landgoed en ons is al gewoond aan die nuwe normaal. Ek het tot die week my inkopies van PnP bestel… grinnik… ek is op die oomblik heel nederig. Ek het al die jare duidelik vir die skoolkinders verduidelik dat mense nie kan weet wat in jou brein gebeur nie, jy moet deeglik verduidelik! Daar trap ek toe in my eie slagyster. Ek is baie trots op my Samsung Notes lysie. Sug, die bestelling kom in ‘n boks gepak … ek gebruik altyd sakkies en sowaar 4x 1liter jogurt. Dis amper genoeg vir die hele landgoed. Ek giggel nou nog. As ‘n mens ‘n lysie vir jouself maak sal dit net vir sekere mense sin maak. Gelukkig kan ek volgende week weer probeer.
Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike naweek en dat jy altyd iets sal kry om oor te glimlag.
1

2

3


5

6

camera was gister met mij mee , straks foto album 🙂
🙂
😀 😀 Jy laat my altyd glimlag!
Dis nou n ougat trapsuutjies daai!
Mag ek maar jou no 2 prentjie “gaps.” Wil die ander klomp bietjie terg.
Daar is net 16 dae se yogurt in daardie 4 liters. So eet een dag… skip een dag 😊
Natuurlik … dis van die internet.
Jong ja maar dit was lekker om dit uit te deel.
Nr 3 😁 So ‘n kans kan’n ou mos nie laat verbygaan nie!
Wys jou wat is belangrik vir hom.
😂
Waar vind jy al die oulike prentjies? Jy kikker my dag op.
My persoonlikheid hou van prentjies en soek … ek het al letterlik duisende daarvan Dankie Lekker naweek!
Ooh jy gaan lank eet….
Ek het fluks uitgedeel… ek was baie verbaas want die winkel het aangebied om dit te kom haal en terug te betaal Hoe is daai vir goeie diens?
Puik diens.
1. goed leren
2. snelle oma
3. die gaat een pak slaag krijgen
4. O zo lekker koel
5. hahaha
6. kiekeboe
fijn weekend groet
Aha jou byskrifte is altyd so oulik ek sien uit daarna Dankie Karel
dank je wel 🙂
gezondheid zo zo , wat te zwaar en wat last van de warmte
Ten minste kan jy nou gaan stap. Dit help ook
ja ik zal binnenkort weer wandelingen maken , komt goed
ik ben blij dat je mijn foto’s goed vind , dankie
Waai jy die yswind hier om my weg. Mooi bly!
Ja skielik is dit weer koud. Geniet jou naweek!
💝
❤
Oulike fotos.Die laaste een laat my dink aan die sprokie van Raponsie .
Lekker naweek Tina. Bly warm!
Sy het darem die hare vir ‘n ouliker man uitgegooi!
Haastig op weg naar het weekend kom ik hier heel even kijken.
Maar ik ga er ook weer snel van door.
Warme groet,
Vlolike naweek vir jou! Lekker as jy inloer.