RSS-toevoer

Monthly Archives: Maart 2015

Glimlag

Ek kan nie wag vir die naweek nie. Ek smag na bietjie stilte. Sommige ouer mense word soos kinders. Twee tannies het gisteraand tot 0:30 rumoer – as ek nie so moeg was het ek vir my ‘n ander Landgoed gaan soek.

Wag laat ek ek ophou om te kerm en kla – laat ons maar bietjie glimlag

ATT2222

ATT3333

ATT4444

ATT5555

ATT6666

ATT13191919

Sug…

DSCN6036 (2)

Met die lawaai het ek  gewonder of ‘n ander haarstyl my beter sal laat voel.  Ek is so spyt en het nie luukse strandhuis waar ek ‘n paar maande kan gaan bly nie.

image099 image035 image037 image063 image064 image068 image081 image031

Vrydag Byskrifte

Ek is maar stil vandag

Baie dankie vir die inloer/deelneem

1

10888636_753909688040734_2059805349028068214_n

2

10987706_933319463378821_4780742344940478205_n

3

11052426_808662242546851_3087893115418660581_n

4

11008768_805396182873457_6724963424223862958_n

5

11075296_10205195192711040_3781399772283909237_n

6

11068082_811905755555833_2239219329437126053_n

 

 

 

 

Glimlag

Eish die rumoer maak my gek … dalk sal ‘n glimlag werk …

11185_10151552517341314_216762265_n

1545724_926728497379102_3496562085416687675_n

10291694_10153001395980353_8741766429001268961_n

10304444_10152456211518317_7975862183907697698_n

10483282_10153021018625353_1236984874399973052_n

21228_1558483247744845_3048306999665273319_n

Ek verstaan dit nie

Met die gevaar om as onsensitief voor te kom, wil ek jou vra om aan my te verduidelik wat dit beteken as mense sê : Hy het die stryd teen kanker oorwin? Die volgende pla my:

1. Die mense wat die stryd verloor het, het dus nie hard genoeg geveg nie?

2. Ek kry so die gevoel dat mens dan kan kies om kanker te kry – wat is anders die doel van ‘n geveg?

3. Ek is ook ongemaklik as mense sê hulle gebede is verhoor – is die mense wat oorlede is aan kanker se gebede dus minder werd?

4. Ek is baie dankbaar vir die gesondheid na die kanker, maar dit het baie min met my as mens te doen – ek kon behandeling bekostig – die was ‘n kanker want groter moontlike sukses %.  Alles was slegs genade – ek het niks geveg nie.  Wat dan van die wat nie so gelukkig was nie – verdien hulle dit nie?

DSCN6031

Onderwysers en Leerlinge

Een ding van onderwyser wees, is die wonder hoe jou leerlinge se lewens uitdraai. Ek kon hulle nog altyd volg tot in matriek, maar noudat hulle nie meer die name plaas nie, is ‘n toevallige ontmoeting of FB die enigste manier waarop mens weet wat in hulle lewens aangaan.  Dis altyd vir my ‘n groot vreugde as hulle presteer, maar bowe al dat hulle gelukkig sal wees.

‘n Bietjie meer as ‘n maand kry ons ‘n nuwe staf-verpleegstertjie en sy lyk vaagweg bekend.  ‘n Hele week loop sy draaie om ons tafel en ons wonder of sy dalk maar net vreemd is. Sy moet iets vir ons kom sê en ek reken sy moenie bekommerd wees, want ons drie is nie moeilik nie. ‘Ja’ sê sy ‘Ek ken Juffrou XXXXXXX baie goed, ek het by haar skool gegaan’ Ek kry skaam dat ek haar nie herken het nie, want sy lyk nog net soos daardie tyd.

Tog het sy nog draaie om ons tafel geloop. Vandag kom sy egter by my woonstel om die  Menseregte kaartjies te kom haal en kry ek kans om haar te vra hoe dit gaan.  ‘O, Juffou sal nie weet hoe gelukkig ek is nie. My man sê hy wil hier kom intrek, want ek kan nie wag om soggens te kom werk nie. ‘ Ek gaan vanaand regtig rustig slaap, want sulke goed maak die onderwys die moeite werd maak.

funny-quotes-funny-sayings-495

Vrydag Byskrifte

Na ‘n heerlike reënbui kan ‘n mens niks beter vra nie. Dis darem ‘n vreemde jaar die jaar. Maart was nog nooit so warm nie.

Dankie vir die deelneem/inloer. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

11068082_10155338558380015_9206585666987049774_n

2

10985871_10155342333765015_8653918406436479158_n

3

11043216_870378833005184_2472455498745096456_n

4

10991293_10155152769265251_3695059356565265027_n

5

10686686_10155077299970251_5873970732379442371_n

6

11024708_867087163334351_74781807024880376_n

Glimlag

Dit het so lekker hier gereën dat ons regtig maar net kan glimlag!

14074_10153135200116112_2062817061754151418_n

603854_10153146928166112_16278267030960811_n

10433203_10155030194085251_816225115542610784_n

1959473_10153146927656112_8688064449328842219_n

11070742_10153143714006112_7605243613851193921_n

10420252_10153113038766112_1507540951811856894_n

11036984_10153149852036112_2051947281146897367_n

Is die een lewe/dood belangriker as die ander?

Waarom word daar niks gesê van mense wat teen 200km per uur ry en dan verongeluk? As dit ‘n gewone landsburger was het dit dalk nie eers die koerant gehaal nie?  Waarom is een se lewe belangriker as ‘n ander?

m_110925st

Sondag kopies

As mens weer sien is dit Sondag. Warm dae ek koeler nagte.

Hoop daar is ietsie na jou sin om te koop/neem sonder geld – gratis en verniet!

10429323_751919431568160_2908821097511418511_n

11018330_10155291092085287_6526268644522061086_n

10556377_10152841465427893_1242087512459335551_n

11046195_724470514337700_8369102281264801269_n

10942501_1069466643066997_1942671408807343963_n

8186c0c68f75