RSS Feed

Fotografie

Na die voltooiing van my laaste fotografiekursus het my fotografie bietjie stilgestaan. Dis baie makliker as mens ‘n opdrag het om daarvolgens foto’s te neem. Die naweek het ek egter weer kans gehad om foto’s van een van my gunsteling modelle te neem en weereens besef hoe lekker dit is.  Die program waarmee ek die foto’s kleiner maak het egter ‘n nuk ontwikkel en ek moes die hele dag sukkel om die foto’s reg te draai want dit draai elke keer weer terug… sug.

Ek deel graag ‘n paar foto’s. Ek hoop jy het ‘n lekker middag!

DSCN0016 (2)

(Ek sien nou net die hond se voet is afgesny )

DSCN0064 (3)

Ek dink ek begin die teenoorstaande spieëls onder die knie te kry.

DSCN0092 (2)

DSCN0080 (2)

DSCN0048 (2)

DSCN0111 (2)

Advertisements

47 responses

  1. Baie mooi foto’s hoor!

  2. nee ik ben niet ziek
    maar wel long patiënt
    dus moest ff om nieuwe pufjes

  3. Dankie – dit is almal pragtige fotos – soos altyd wanneer jy agter die kamera is. Dit is ook goed dat Luca (die hond) jou so bietjie op jou tone hou! Hy is seker maar bang jou lewe kan dalk te saai of voorspelbaar wees.

    • Ek wonder of Tiyana darem daarvan hou. Ek wil reél dat sy eendag met ‘n hond by die sorgsentrum mense kom kuier. Hulle sal dit so geniet. Ek dink ook sy sal ‘n baie goeie versorger sal wees. Sy het ‘n sagte hart en gee om.

  4. ja ik kom door vele mooie streken en ze hebben allemaal hun eigen charme

  5. Prachtig werk.Proficiat.

  6. Dis mooi….. die eerste een is my gunsteling!!!

  7. Dis BAIE mooi foto’s!

  8. Mens kan sommer sien hoe baie jy dit geniet het, Tina!

  9. Baie mooi fotos Sus! Jy laat my nou rerig na ou HUsky verlang. Die hond het mooi stil gesit.

  10. ja altijd ligt , want ik reis meestal te voet of per fiets

  11. Jy is ñ fotograaf van formaat! Kyk nou net. Pragtige fotos Tina. En jou model is net so mooi. Of modelle, moet ek bysê. Kan jy sê wie dit is? En wie is die mooiste hond?

  12. Great portrait images!! 👌

  13. pracht foto’s
    van 2 mooie modellen
    ik gebruik microsoft picture manager om foto’s te bewerken

  14. Lekerrr … Die hond se oë is ongeloofllik. Die model is ook pragtig, jy kan nog baie mooi fotos neem.

  15. Mooi fotos–ek hou meeste van die een by die boom. En die hond, net so mooi!

  16. Pragtige model en foto’s,Tina!Ek hou veral van die een met die spieels en natuurlik die hond…ag eintlik almal!

%d bloggers like this: