RSS-toevoer

Monthly Archives: Mei 2019

Vrydag Byskrifte

Die wêreld is my woning niet… net sodra ek dink ek het ‘n begrip onder die knie, dan verander dinge en ek verstaan daar niks van nie.  Die een oomblik verloor mens by die stembus en ‘n week daarna kry jou sitvlak ‘n plek in die parlement. Die een oomblik vaar jou party baie beter by die stembus en die volgende oomblik sorg jy dat jou seun en sy vrou se sitvlakke knus op belangrike plek sit. Die een oomblik sit jy en getuig voor die  ‘n belangrike komitee een getuig teen staatskenking en die volgende oomblik word jy beboet en die skuldiges het nog niks terugbetaal.  Waarom word derduisende rande van my belastinggeld gebruik  en niemand betaal geld wat hulle gesteel het terug nie? Nee wat dit maak my sommer moedeloos.

Dankie vir die inloer deelneem. Ek hoop jy het ‘n lekker naweek en dat jy iets sal kry om oor te glimlag.

1

60079820_2247193678867934_4078306867594395648_n

2

55932330_310157612952104_4431383261276536832_n

3

60324582_2399758003642873_4576152083245301760_n

4

60008030_2621313004562843_3131283496702574592_n

5

57297702_2513799738659337_4989569224088223744_n

6

60152800_2621338047893672_1581293038674640896_n

Sondag Kopies

‘n Mens gaan gewoonlik met redelike selfvertroue deur die lewe  en dan gebeur daar iets onverwags wat jou weer laat besef dat jy glad nie in beheer is nie. Met ‘n skok hoor ek die week dat my onkoloog aan ‘n hartaanval oorlede is. Ek het nooit gedink dokters gaan dood nie. Hulle tree gewoonlik af en dan hoor jy niks verder van hulle vir ‘n paar jaar en as hulle dan dood gaan, sug jy… “Hy/sy was darem ‘n goeie dr.” As jy egter nog onlangs land en sand gesels het en hy van sy planne vir jou vertel het, is dit anders. Hierdie man het was toe dit baie sleg met jou gegaan het, die een met die hoop. Deur die Chemo en bestraling was hy die een met die goeie nuus … nou is hy binne ‘n oogwenk weg. Niemand het gesê die lewe is maklik en voorspelbaar nie.  Riv … Dok! Ek mis jou …

Dankie vir die inloer Ek hoop daar is ietsie vir jou wenslysie. Dis al koel hier en ons het al die truie nader getrek. Hoop jy het ‘n mooi week en dat jy sal glimlag.

61238430_2366193156735744_2127682684829302784_n

60946178_2632734293420714_7944453307227963392_n

61300270_1352011961622865_5472519523221372928_n

60948009_10161753590700015_818911557378375680_n

60552290_2636240563070087_1193394579164889088_n

56368749_2374031629548844_5069364193119961088_n

53618359_2356570317961642_3973860547220209664_n

570a2a205cb77d5ceee07567-2-large

 

 

 

 

 

 

Sondag Kopies

Sjoe, die tyd vlieg – as mens weer sien is dit Sondag. Ek het ‘n paar vrae waaroor ek wonder…

  • Dink jy mense persoonlikhede verander as hulle ouer word?
  • Wat is die invloed van geld op jou persoonlikheid.
  • Hoeveel selfvertroue het jy? As iets jou pla maak jy jou mond oop of hoop jy maar dit sal beter word.

Wag dis genoeg. Dankie vir die inloer. Ek hoop jy kry iets vir jou wenslysie en dat jy die week ingaan met ‘n glimlag.

57593674_2237745189812783_2263737713939185664_n

51561957_2177935828970076_5345289363414581248_n

56306726_2496797330359578_6910988118866788352_n

59064639_2220738984683207_62286350165999616_n

59410792_2432807120085832_4178081088184254464_n

60080499_2237134136377025_3140672509959995392_n

60584405_1345531815604213_521152701791207424_n

57588215_2515041758535135_6913764110849015808_n

59386577_2432832050083339_2604462335728812032_n

60008204_2554992264540084_1774101834353344512_n

 

 

 

Vrydag Byskrifte

Ek lees nou die dag ‘n artikel dat baie bekende akteurs al ‘n ander beroep gekies het. Hulle gee nie regtig redes nie, maar ek het gesien baie van hulle was kindersakteurs. Dit het my weereens laat besef dat sommige kinders se lewens baie anders uitdraai as wat mens dink. Van die kinders wat op veral Laerskoolvlak in leiersposissies gekies word verdwyn van die radar en ander wat stil was, verras jou uit jou sokkies uit. Dis vreeslik lekker om van hulle suksesse te lees. Ek wens tog so dat elkeen sy besondere plekkie in die samelewing sal kry.

Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

60572128_2624834177544059_3715379618526527488_n

2

56726430_10158555667072818_2551971929791660032_n

3

59525915_6127834307992_8382123741844340736_n.png

4

60025038_2339505796071147_2112846944370950144_n

5

52008354_2123240154412260_1173992571211350016_n

6

56201208_10151180804309959_1917665402599505920_n

Sondag Kopies

Moedersdag soos ‘n huweliksherdenking is vir my ‘n vreemde konsep. Moederskap en ‘n huwelik is in die meeste van die gevalle ‘n keuse. Mense het die vreugde van  ‘n maat en kinders, maar hulle moet juis ‘n ophef van die dag maak, hoewel hulle nie ‘n keuse in die saak gehad het… en voor jy dink ek is net jaloers – Gelukkige Moedersdag! Ek gun jou die vreugde en plesier. Elke mens (moeder, vader en kinders) is egter verantwoordelik vir sy/haar eie lewe en geluk. Dit help nie as jy dit wat ander kies jou eie maak en jou lewenskwaliteit verminder oor ander se verkeerde besluite nie. Ja, deel in die vreugde maar moenie dit joune maak nie en so ander se vreugde steel nie. Doen dinge wat aan jou vreugde verskaf, want jy is net verantwoordelik vir jou eie lewe.

Dankie vir die inloer. Ek hoop jy kry iets vir jou wenslysie maar veral dat jy sal glimlag.

59919623_1338269092997152_1614692817492246528_n

57258282_2578597522167725_2652439053160415232_n

57485775_1541009239364730_7604295290408927232_n

56711051_2904094746357635_6151621597238132736_n

56488561_412088872913398_8999742018989064192_n

55949798_2371841693101171_3545958246919438336_n

53853828_2865492316884545_7359415453694820352_n

52984140_2150721268330815_6027393842909544448_n

51508115_2809476709152773_5354466080733528064_n

 

Vrydag Byskrifte

As ‘n mens afgetree het is daar ‘n paar belangrike (vir jou) dinge waarop jy hoop.

  • Jy hoop jy het genoeg R5e vir die karwagte in jou beursie.
  • Jy hoop op ‘n maklike naby parkeerplek.
  • Jy hoop hulle het nie weer die goed op die rakke geskuif nie.
  • Jy hoop die plaaslike koerant is betyds.
  • Jy hoop op ‘n vriendelike vrou by die till wat nie met die pakker kuier dat jy nie jou eie varkies kan hoor nie.
  • EN NOG BAIE MEER… sug.

Dankie vir jou inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n lekker naweek en dat jy beslis sal glimlag.

1

54515286_2329377070653397_1659892941646200832_n

2

59697703_2240026272914179_4785240071991197696_n

3

55632744_2267019756653085_4676583635694911488_n

4

54278690_2261116323910095_1672134650706788352_n

5

55684216_2552245451469599_5893931629721681920_n

6

54279566_2362292570722750_4576673479390134272_n

Sondag Kopies

Dit sal darem lekker wees as ons die verkiesing oor kan kry. Dis regtig nou net ‘n getjommel. Mens kan egter duidelik sien dat die partye minder geld het om te bestee wat eintlik ‘n goeie ding is. Ek dink nie regtig baie dinge gaan verander na die tyd nie … derduisende Rande gaan nog bestee word aan sinnelose kommissies, waar geen skuldige enige geld terug betaal of aan die pen ry nie. Dis tog so jammer dat die armste van die armes nog armer sal word. Maak my sommer neerslagtig.

Dankie vir die inloer. Hoop daar is ietsie vir jou wenslysie maar dat jy darem ook iets kry om oor te glimlag. Hoop jy het ‘n mooi week.

58781532_2425901300755593_4596735782730858496_n

58704200_2857225544317484_282493987766403072_n

55711513_10157155452765120_7429684412897296384_n

48397231_2046436902092586_4291814863019180032_n

47294708_2028572617212348_8920146619907702784_n

57384394_2770803772935434_8594144012137398272_n

59565708_2246087565412430_1555878308434935808_n

58711522_2536432246396086_172838400343146496_n

59229777_2607847335909410_6458003836622602240_n

59671824_752565228492595_7762027762491064320_n

 

 

Vrydag Byskrifte Afrika

Ek het verlede week al gepraat oor allerhande tegniese goed, maar die week het my mond letterlik oopgehang. Ek neem ‘n foon van ‘n vriendin oor omdat myne se gebrek aan aan plek my die mure uitdryf. Eerstens lê die twee fone langs mekaar en binne minute word alles van die een foon op die ander gelaai… en ek dink HOE IS DIT MOONTLIK Ons haal die simkaart uit my foon en is teleurgesteld dat dit te groot vir die foon is.  Ek los die simkaart by die nuwe foon, want my vriendin is so gaaf om die na Vodacom toe te neem. Na ‘n lekker koffietjie en broodjie is ek huis toe met my ou foon en tuis kom ek agter dat Whatsapp nog sonder die simkaart werk – alles oproepe boodskappe en alles. HOE IS DIT MOONTLIK  Toe ek egter Whatsapp op die nuwe foon laai, word die afgesny op die oue. Ooooo en ek geniet al die plek en die ekstra funksies van die foon… nou hoef en nie elke tweede dag alles uit te vee nie.

Dankie vir die inloer/deelneem. Ek het die week spesiale Afrika foto’s gekry. Hoop jy het ‘n lekker naweek en dat jy sal onthou om te glimlag.

1

56405439_2185240098212265_16759615224020992_n

2

48230421_2028572090545734_2025219853366853632_n

3

59387460_2233925020010439_7880461816390746112_n

4

57978664_2588906967803447_3066505936655876096_n

5

BBSUgSi

6

59144704_2233925543343720_2055468908600623104_n