RSS Feed

Hallo

”n Vinnige hallo! Ek mis jou maar my oë is nog treurig en ek lees nie stukke nie. Ek het jou nie vergeet nie. Hou de moed de maar in – soos my ma altyd gesê het.

12 responses

  1. Blij om weer de Draai van Rondomtalie te zien! Op afstand wil ik jou graag helpen om de moed erin te houden! …Van je hela hola.. zoals dat vrolijke liedje,dat misschien jouw moeder ook zong!
    Sterkte, en blijf covid19-vrij!

  2. Mattie van Vuuren

    Beste wense vir ‘n spoedige herstel Tina.

  3. Dis maar ‘n opdraande stryd. Sterkte, lief vir jou.

  4. Hello Tina! Sterkte met die herstel ! Glad nie lekker as mens sukkel om te sien nie!

  5. Tina, hoe heerlik om jou hier te sien!!! Die kleur van jou blomme sê hoe dit met jou hart is.🤗❤

  6. Wonderlik om van jou te hoor, Tina, en beste wense met die herstel!

  7. Goed om n slag van jou te hoor. Baie sterkte

  8. Dis so gaaf om jou te sien, Tina! Sterkte, dis vreeslik om met ‘n mens se sig te sukkel.

  9. Hallo terug! Sterkte en mooiloop!

%d bloggers like this: