RSS Feed

Monthly Archives: Mei 2014

Reader – Vir rekenaargeremdes soos ek – nie vir bedrewe bloggers

Stadig maar seker ontdek ons die wondere van ‘n blogwerf wat vir derduisende bloggers werk. Ek het in die begin van die week die reader ontdek – en wat ‘n wonderlike ding is dit nie, dit nadat ek myself in soveel eposse verdrink het, dat ek op die einde niemand kon antwoord nie. Ek gaan probeer verduidelik hoe jy te werk kan gaan om alle e-posse te systap deur die gebruik van die reader.

Bo aan jou  jou blog aan die regterkant waar jou naam staan is ‘n speekwolkie of sterretjie as daar nie nuwe kommentaar is nie.

Click Spreekwolkie

Jy kan hier alle kommetaar antwoord – selfs van jou Litnet blog as jy dieselfde e-pos adres gebruik. Hierdie wolkie is nou ook op Litnet!

Regs bo staan ViewArchive Click

Links is daar opskriffies en kan jy kyk na jou follows en ander funksies

links bo reader/leser Click

Dan sien jy al die nuwe blogs van die mense wat jy follow se nuwe blogs Jy kan Like click en daar kommentaar lewer sonder dat jy die persoon se blog besoek Dis honderd maal  vinniger en maak die hele besoek ‘n ware plesier.

Jy sal ook hier die Blogs I Follow kry en ‘n lysie van ander bloggers waarvan jou mede bloggers hou Dit verskaf ure se lees en uitsoek plesier.

10154349_443531349126681_3855345371017024878_n

Hier gaan dit regtig nog lekker word.

Vrydag Byskrifte

Iewers het my inskrywing verlore gegaan … Hier is dit weer

1

1610058_652484781493226_6996941790192767882_n

2

10157370_443530939126722_3768138585532610404_n

3

10406502_665565780185126_3397361497925050657_n

4

1920244_661678253907212_1098327345777860718_n

5

10380977_663219160419788_8080405444310231261_n

6

10346455_667457413329296_696671038293928696_n

 

Follow

Goeiemore. Ek het agter gekom dat dit nie altyd werk om net ‘Follow’ te click nie … my sus het 2 blogs en van die een kry ek net nie kennis nie en vanoggend het ek twee plekke únfollow en weer gefollow. Ek is jammer as dit lastig is, maar wil jy nie asb. kyk of ek op jou ‘Follow’lysie is nie en dan laat weet as jy my nie kry nie.

Baie dankie! Het jy al geglimlag?

999299_10151868401145423_1292611079_n

1511426_650443735042427_1679219935414831668_n

10308312_409967399143627_1374381076526568556_n

cc4f22a3e5729649efa0aeb9d19c55f8

 

Uitdaging 35 – Boeke – Pixie

Die belangstelling in die uitdaging was nie baie groot nie, maar miskien is die week se onderwerp meer in die bloggers se smaak. Op Litnet was daar nie ‘n enkele deelnemer nie, maar ek sal dit maar nog daar ook plaas. Jy mag die uitdaging in enige formaat op enige werf doen – laat net vir ons ‘n skakel dat ons kan gaan saamlees/-kyk.

 

Uitdaging 35 – Boeke – Pixie

Op my boekrak!

DSCN0434

  DSCN2504

DSCN5802_copy

 

Powerchair RIP

Ons sal jou nie vergeet. Jy gaan baie gemis word.

index

Fotografie – Kleuters

Kleuters maak darem die oulikste foto-modelle. As mens hulle dophou is te wonderlik om te sien hoe hulle die wêreld ontdek. Ek weet die foto’s is nie te wonderlik nie maar ek deel met jou graag die paar foto’s

Die jonge man het seker pas begin loop. Hy weet nie hoe hy kan van een klip na die ander loop nie en hy gebruik dus sy hande om sy voete oor die voortjie te kry

Die jonge man het seker pas begin loop. Hy weet nie hy kan van een klip na die ander loop nie en hy gebruik dus sy hande om sy voete oor die voortjie te kry

 

Hierdie een het vandag geleer daar is 'n verskil tussen die piesang en die skil. Ook dat jy die een moet neersit as jy die piesang wil een anders bring die ander hand die skil ook na jou mond

Hierdie een het vandag geleer daar is ‘n verskil tussen die piesang en die skil. Ook dat jy die een moet neersit as jy die piesang wil een anders bring die ander hand die skil ook na jou mond

 

Sy het pappa geheel en al in die sak en bo toegeknoop.

Sy het pappa geheel en al in die sak en bo toegeknoop.

 

Eet lekker die tjippies uit die blikbeker!

Eet lekker die tjippies uit die blikbeker!

 

Gaan ons nou huis toe?

Gaan ons nou huis toe?

Vrydag Byskrifte

Laat ons kyk hoe lyk die belangstelling. Baie dankie vir die inloer/saamlees/deelneem. Ek hoop jou naweek is lekker en net soos jy graag daarvan hou.

1

10155371_10154106681005487_906580297067381109_n

2

image02424

3

image01919

4

image02222

5

f65e3137e21b779f8fe53e1dde6b00d8

6

image01414