RSS-toevoer

Glimlag

Sug… soms besef mens oor en oor dat jy te vroeg gebore is. Veral as dit oor tegnologie gaan, sukkel mens darem net te veel. Gewoonlik kan mens ‘n tiener nader trek en hulle los jou probleem blitsig op. Sug… sug…SUG, maar die afgelope tyd wil ek my polse afknaag. Ek het ‘n ekstra SD kaart van 32gb laat insit maar kan niks daarop bêre nie, want ek weet nie hoe nie? Nou is my foon die hele tyd vol en geen tiener kan my wys hoe om my probleem op te los nie… ek vergeet ook telkens om by Vodacom te vra as ek by die winkels kom. Waarom besef die verskaffers nie dat die meeste mense nie telefoonfundies is nie.

Wag … miskien moet jy liewer saam met my glimlag.

26169599_2037319686283527_6906555241219606427_n

25550438_968493373308061_8439502472918158773_n

26908105_1614407968649648_4448850943525167469_n

product-image-429549218_580x@2x

26195508_2047456245269871_2404138280757259248_n

16939503_1571325939561560_1276605137247545628_n

19904914_1755798001127561_501075111433583314_n

20882575_1753724318253341_4947427658638169012_n

 

%d bloggers like this: