RSS-toevoer

Monthly Archives: April 2019

Sondag Kopies

Daar is darem wonderlike uitvindings wat ons lewens soveel makliker maak. Hier op die Landgoed word daar baie gepraat oor ‘Die goeie ou dae’, maar as ek dink watter lekker goed mens met jou selfoon, rekenaar en allerhande elektroniese goed doen, is ek baie dankbaar. Vanoggend het ‘n lekker lang geselsie met my sus in NZ gehad en dit het nie ‘n sent gekos nie. As mens aan die posdiens dink en al die outydse kommunikasiemiddele dink, was die kontak onmoontlik.   As ek aan my gunsteling speletjie dink wat elke Donderdag ‘n nuwe uitdaging uitgee, glimlag ek breed. Ek kry soveel plesier uit die nuwe goeters dat ek nie dit in woorde kan oordra nie. Die lewe is goed en lekker!

Dankie vir die inloer. Ek hoop daar is ietsie vir jou wenslysie en dat jy sal aanhou glimlag.

58549524_2237899773130658_2953426001872289792_n

58375047_2163966490392658_4923582574913126400_n

57258282_2578597522167725_2652439053160415232_n

57155118_2153288278127146_5741834382365163520_n

56528931_2737283892954089_7488118465161592832_n

56521038_2289781717710222_7103634547601833984_n58377450_2150378201717286_7144386215213531136_n

51308505_2329335144018493_7904336075005362176_n

 

 

 

 

Vrydag Byskrifte

Verlede week het ek die byskrifte laat oorstaan uit respek vir Goeie Vrydag. Ek het ook nie veel te vertelle nie en daarom so paar grappies om te help met die glimlag.

***

Twee pelle sit vroeg oggend langs die viswaters.
Dis nog donker en die manne kan nie lekker sien wat hulle doen nie.
Die een ou vra: “Het jy al ingegooi?”
Die ander ou sê: “Nee, ek soek nog die glase!”

***

Pieter: “Jan, het jy gehoor Koos het geval uit ’n boom wat 30 meter hoog is?”

Jan: “Nee. Hy lê seker nou in die hospitaal?”

Pieter: “Nee. Hy het net ’n meter hoog geklim toe sy voet gly en hy val.”

***

’n Dominee soek vergeefs parkeerplek, raak haastig en parkeer toe maar op ’n rooi streep. Hy sit ’n briefie op sy ruit: “Ek het 10 keer om die blok gery. As ek nie hier parkeer nie, gaan ek laat wees vir my afspraak – ‘vergewe ons ons sondes’”.

Toe hy terugkom, kry hy ’n boetekaartjie op sy voorruit met ‘n briefie van die verkeersbeampte. “Ek ry al 10 jaar om hierdie blok. As ek nie vir u ’n kaartjie gee nie, gaan ek my werk verloor. ‘Lei ons nie in die versoeking nie’”.

Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

28468691_1819185224792445_5207112818839547093_n

2

28577605_1819185164792451_238812116557842604_n

3

28468596_1819185324792435_6434757453844982422_n

4

28576341_1819185571459077_3577415643346596554_n

5

28660778_1819185234792444_6868650979455454309_n

6

28577320_1819185068125794_5237850722130779702_n

Sondag Kopies

Ek het altyd baie dapper beweer:  ‘Élke kind is genoeg werd om onthou te word.’ Hoe ouer ek word hoe meer besef ek dis nie heeltemal moontlik nie.  Baie kinders waarvoor ek skool gehou het, hoor mens nooit meer van nie en het al hulle laerskool onderwysers vergeet. Ek probeer om die wat op fb vriende van my is darem geluk te wens met hulle verjaarsdae en bietjie op hulle profiele te loer wat hulle alles aanvang.  Tog is daar baie wat mens mis en tog vergeet. Gesigte en liggame verander en selfs name verander… en ek vergeet skandelik… sug.

Dankie vir die inloer. Ek hoop jy kry ietsie vir jou wenslysie en dat jy sal glimlag. Geniet jou lang naweek. Warm bly.

57209102_2752369774778834_8351250005092204544_n

57377419_2318393085104152_9014355829897297920_n

57321328_23843359973780001_5840270054922387456_n.png

56440171_672607466515687_2566255058282872832_n

56835732_413046612843448_1110833861647925248_n

55823696_2224740004446635_2624166468861820928_n

12235123_1058651340832754_366357896160088633_n

54225050_144680093239065_3835093065874276352_n

 

 

Sondag Kopies

Ek is nie ‘n fanatiese sportondersteuner nie, hoewel ek ‘n paar jaar gelede ‘n paar Dream Teams gehad het vir krieket, motorsport en fietsry.  Dit het egter getaan en nou stel ek belang in uitslae, maar kyk amper nooit. Die naweek het ek egter die Blitzbokke in die Singapoertoernooi gevolg en dit baie geniet. Hulle het my nie teleurgestel nie en ons sal sien wat hulle in die finaal doen. Watter sport volg jy… hoe belangrik is dit?

Dankie vir die inloer  en ek hoop daar iets vir jou wenslysie en iets om oor te glimlag. Ek hoop jy het ‘n lekker week.

 

 

https___console.brax-cdn.com_creatives_d636ea4e-c282-433f-a4ba-d3d85f1a13d7_Rand2_1000x600_e44d6e6d1377c90b07f4bdfee8f0ad4a

56675281_2266716040016328_7808992151836033024_n

56629360_2229263207327648_8108509813710782464_n

53557108_2351462955139045_2234739237217894400_n

54278900_2532403280120371_1546038435280584704_n

55813555_2465977843645295_648497056188465152_n

54256683_10151173134454959_9048962412920700928_n

Ek dink ek het die roller al geplaas… kan nie onthou… jammer as jy dit al gesien het.

56222419_413201652802120_7654099735468310528_n56521038_2289781717710222_7103634547601833984_n

Vrydag Byskrifte

Oooooo dis regte pannekoek weer hier. Dit reën kort-kort saggies.

Ek kan my soms so verwonder aan mense wat hulleself nie kan besig hou nie. Dis regtig ‘n ding wat ouers aan kinders moet leer. Daar is werklik in hierdie oorlaaide wêreld mense wat gewoon nie alleen kan wees nie en opkreukel van eensaamheid as daar nie ander mense rondom hulle is nie. Eish… ek dink ook wat my die meeste irriteer is dat hulle dan vir my wil gebruik in daardie rol.  🙂  Grinnik, en Donderdae wanneer my game opgradeer en ek nie kan wag om te kyk wat hulle uitgedink het… sug… so verskoon my asseblief, ek kan vir jou ‘n mooi boek leen of kyk bietjie die nuwe reeks op catch up .

Dankie vir die inloer/deelneem.  Ek is nuuskierig wat jy oor vandag se keuse sal sê want ek gooi so effense wilde een in.  Lekker naweek.

1

55563344_2270931152928612_5689845912076025856_n

2

55532070_10218935310999102_1303411781359632384_n

3

56726430_10158555667072818_2551971929791660032_n

4

56616266_2698973026784853_7415182468707254272_n

5

56657269_2698731190142370_2644123605633335296_n

6

BBSUapf

Sondag Kopies

Ons het gister heerlike reën gehad en vandag kan mens voel die winter is beslis aan die kom. Ek het nie veel te sê nie en laat jou met ‘n paar grappies:

Twee tantes sit en gesels buite die stadsaal waar ’n blommeskou aan die gang is.“Die lewe is so vervelig”, sê Miemie. “As jy my R50 gee, sal ek my klere uittrek en kaal deur die blommeskou nael.”

:Ek dare jou”, hits Sannie haar aan en haal die R50-noot uit haar sak. Miemie voeg die daad by die woord en nael poedelnakend deur die saal. Buite hoor Sannie ’n groot lawaai, gevolg deur luide applous. Eindelik kom Miemie weer te voorskyn en glimlag van oor tot oor. “Wat het gebeur?” vra Sannie.

“Ek het R2000 gewen vir die beste droë rangskikking.”

***

Twee ouens praat oor hulle vrouens se eienaardighede. Die een ou sê: “Ek kan net nie my vrou laat afsien van die gewoonte om tot vyfuur soggens wakker te bly nie.”

Die ander ou vra: “Nou wat doen sy die hele nag?”

Nommer een sê: “Sy wag vir my om huis toe te kom.”

***

V: Wat is ’n staatsubsidie?

A: Om ’n bietjie van jou eie geld terug te kry.

***

Dankie vir die inloer Ek hoop daar is iets vir jou wenslysie. Lekker week en onthou om te glimlag.

56440171_672607466515687_2566255058282872832_n

28168618_1639071456148293_8866516290701643662_n

Ek het al die een geplaas maar iemand soek dalk vrede

54798876_2219833588270610_1621063941914361856_n

56219844_2553406584686819_8348646546241224704_n

55496027_2668696523159832_3131805013106491392_n

53677015_407065626529353_1530881663196725248_n

53161749_407285589840690_4063983297691123712_n

51152732_1698096083678973_8150351969223966720_n

30725830_1044173675734371_515272165713510400_n

Vrydag Byskrifte

Dis vandag ons blogvriendin se begrafnis… die wêreld is boos en deurmekaar… daarom is dit beter om maar stil te wees.

Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n mooi naweek.

1

56739309_2225569127697056_8994164892286058496_n

2

56236229_2282287075126353_7960571529215868928_n

3

56344539_2280297201992007_2874992537473384448_n

4

56157674_2255497124471553_2745600523058020352_n

5

55632744_2267019756653085_4676583635694911488_n

6

54730425_2269865029701891_89352933417680896_n