RSS-toevoer

Monthly Archives: Januarie 2016

Sondag Kopies

Ek hoop daar iets vir jou om op jou wenslysie te sit, maar bowe al dat jy sal glimlag.  Hoop jy het ‘n lekker Sondag.

309943_201397280003947_158798123_n

12541080_1520290241600702_5023542877754977553_n

946161_547018128798237_865929395315394509_n

12417638_10154359379137119_1760740708534696364_n

12548913_1520290521600674_1052221976395163205_n

12540725_10156341073095567_1154233937084055198_n

12524049_1520040374959022_483955157677401276_n

Vrydag Byskrifte

Die weer is vreemd hier vandag.  Sulke dikkerige wolke en die wind waai woes en is soms koud.  Die weerberig het darem ook soms die kat aan die spene beet.

Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

340855-650-1453974748--zEynE8oZsI

2

340305-650-1453974748-60b69b27f66eba5860c58c8f6bad5520_w960_h2048

Die twee foto’s is van Vivian Meier

3

animais-que-esqueceram-que-sao-animais_4

4

198405-650-1453476926-vvx

5

5435_547015228798527_4957310116729530550_n6

293655-650-1453889165-June-26-2013-03-40-17-rt

Liefdadigheid

Eish … ek is een van die mense wat so kan wroeg oor liefdadigheid.  Ek dink nie ek is die suinigste mens op aarde nie en gee graag ‘n fooitjie of vir mense wat my vra(soms ook nie vra nie), maar dan op ‘n oggend soos vanoggend  is dit of my nekhare regop staan as die man by die verkeerslig met sy stuk karton my aandag probeer kry. Ek ken glad nie sy omstandighede nie maar hy en sy vrou(?) staan baie gereeld op dieselfde plek.

Ek wonder oor die mense en is tien tree verder spyt ek het maar nie ‘n geldjie gegee nie, met om by die volgende verkeerslig die man met  lisensiehouers en ander goedjies te sien… moes ek maar vir hom gegee het? Ek kan darem so wroeg oor hierdie mense. In ons dorp is daar heelwat liefdadigheidsorganisasies en die staat se gesinsorgdepartement het ook ‘n kantoor. Ons het ‘n hele paar skuilings waar jy goedere en geld kan aflaai.  Waarom wonder ek, pla die mense by die verkeerslig my so – omdat ek nie gee nie? omdat ek nie betrokke wil raak nie?  of omdat dat ek eintlik nie saam met hulle keuse van geld insamel stem nie?  Wat voel jy oor die mense op die straathoeke?

Grinnik… ek het toe sommer om my gewete bietjie te flous my naam na 38312 (Afriforum se droogtehulp) gestuur!

Kom laat ons maar afsluit met ‘n glimlag.

373455-650-1449557687-upclose

10376820_1006512049376080_3100946503037313883_n

12144912_10153319144430756_7565642575616798932_n

12341582_920445208036517_4294005375810840799_n

12509408_1082652528434905_1805664751675428510_n

10386763_1009977065696245_3748911845153550797_n

11227379_1527369880890853_4622078254163515419_n

 

 

 

Sondag Kopies

Mens is so dankbaar vir die plekke wat lekker reën gehad het. Die damme bly maar leeg. Op sommige plekke het die reën darem heerlike verligting gebring. Ons harte gaan ook uit na die plekke gebuk gaan onder die uiterste weersomstandighede.

Dankie vir die inloer Ek hoop daar is ietsie te kope en indien nie, dat jy ten minste sal glimlag.

12439524_1214032241944870_5647164725026528848_n

7055-605-1453105086-creative-knit-hat-62__605

12508853_1075931399135220_4006881316316996443_n

12507564_1100805219931658_2826627991435263813_n

12507576_1095428230491654_4893709806091820244_n

12079720_862899340492223_2553971947382735729_n

12510451_10153622413614130_5230820399892984430_n

Vrydag Byskrifte

Eish… soms is ‘n ‘goedkoop’ winkel glad nie so goedkoop nie. Ek is opsoek na ‘n nuwe tuinslang en ry saam met ‘n buurvrou Makro toe. Wat ‘n teleurstelling 2X so duur as Checkers vir 20 meter!

Hoop jy het ‘n lekker naweek. Dankie vir die deelneem/inloer.

1

11071419_905515619500570_7294230722332759546_n

2

11053346_1024194837608898_1442180244645271137_n

3

26355-R3L8T8D-650-JibDPTV

4

34955-650-1453126293-EP-UDkaks5Q

5

35805-650-1453126293-15679660-R3L8T8D-850-10a-940x559

6

728955-650-1445955193small-babies-children-big-dogs-64__880

Dood

Ek was vanmiddag by die herdenkingsdiens van ‘n vriendin wat se ma verlede week oorlede is.  Vandag verlang ek weer na my eie ma…

merkwaardige vrou…

DSCN7066 (2)

Sondag Kopies

Ek het nooit gedink dat ek ooit na die warmte aan die einde van verlede jaar, ek sou vandag kan sê – ‘Nogal koelerig vandag’

Hoop jy het ‘n heerlike Sondag en dat die week ook na jou sin sal wees.  Dankie vir die inloer… hoop die kopies sal jou ten minste laat glimlag.

513605-1000-1452459347-4e1bbd2289d10ccf6d3b6533e984-1

21220_907130389339093_4104443802761519849_n

10954324_903918879660244_5968084446011740668_n

12495006_10154135827868676_6259501324936132816_n

10491195_10154077369157524_1159583141375382163_n

1012134_958188717551114_2613550818328881488_n

Vrydag Byskrifte

Vrydag Byskrifte

Vanoggend het ek my derde Chinese tuinslang gaan soek. Die eerste een het ‘n gat in gekry en mens moet met die ding in die hand staan, terwyl die tweede nou die dag ‘n groot gat in gekry het. Ai, ek kan darem al te lekker kuier tussen al die kleure en nuttelose goetertjies. Ek het vir my ‘n USB waaiertjie gekoop en die waai my al te lekker koel.  Dis darem lekker vindingryke mense die.

Nou ja dit voer of dit net gister Vrydag was en hier is ons al weer. Ek hoop jy het ‘n wonderlike naweek.  Dankie vir die deelneem of sommer net inloer. Jy kikker my naweek sommer op.

1

12189566_614860025322186_2926170311579884218_n

2

preview-650x390-650-1438528680

3

71839_549003801925211_163853431354148293_n

4

1931235_10153862086794700_1432860228902207591_n

5

95155-R3L8T8D-650-x8mz1UE

6

untitled

Aksie-flieks… (18N… wel amper)

Ek hou van aksie-flieks. Dis gewoonlik so ver van die werklikheid af verwyder, dat ‘n mens maar agteroor kan sit en al die manewales kan geniet. Daar is nooit vreeslik bloed te sien nie en jy weet dis sommer net ‘n storie. Ek hou van die spesiale effekte en kan my verlekker aan al die slim planne wat die filmmakers maak.  Sit daarby vir my Tom Criuse en ek kan heel gelukkig my middag geniet.

Wat van jou? Watter flieks geniet jy en wat is jou heel grootste gunsteling.?

Het jy darem al vandag geglimlag?

1463904_10151925723511374_417627261_n

10419642_676706979136333_7778325787800335872_n

12314005_440091096192069_2228728705489549553_n

12346426_441033059431206_4539034990726383875_n

12508961_10204475501361635_2339105688604306767_n

12524194_674875165948245_353691641917044493_n

 

 

Sondag Kopies

Ons her so bietjie reën gehad deur die nag en dit was vanmiddag baie belowend,  maar dit het net in die dorp gereën.

Sterkte vir die eerste ernstige week van die jaar. Dankie vir die inloer … hoop daar is ietsie na jou sin op die lysie vandag.

1424481_1054503157904509_3965453137179356657_n

365905-650-1451907127-2257855_2b051253

10649469_10153825571066585_8125651317591339986_n

12366194_901105639958345_6173952518953515801_n

12360231_629640230510832_8676311360443945419_n

12243300_620352084772980_3779606417322047489_n

328605-650-1451757740-tiny-house-interior-design-03