https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/narrow/
Eish… as ek nou weer so gruwelike spelfout het moet jy my tog asb. help en dit uitwys!
https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/narrow/
Eish… as ek nou weer so gruwelike spelfout het moet jy my tog asb. help en dit uitwys!
Dis slim… en oulik! En nou… of is dit nou nou?? 😀
Nou-nou pas perfek!
Wha ha ha!! 😉
🙂
Die horizon is skeef… oeps dos ek eat my selfoon skeef hou.
Hehehehe … dan was die spieëls skeef
Terug pieng: Today I Am Narrow Minded | Lillie-Put
Thank you
Terug pieng: Weekly Photo Challenge: Narrow | stenoodie
Thank you
Dis baie mooi,Tina…pragtige model ook!
Sy is … sy was my tweede model en regti een van die heel beste. Sy het so stil skoonheid
Pragtig, Tina
Baie dankie
Terug pieng: Narrow (Canal) | What's (in) the picture?
Thank you
Mooi nouerwordende voorbeeld. Pragtig!
Dankie sus
Plesiertjie ou diertjie.
🙂
leuke en mooie foto
van een mooie vrouw voor een mooie spiegel
Daar is 2 spiegels
ja zal best 🙂
🙂
Beautiful photo, Tina. Love the reflections.
Baie dankie!
Wij noemen dit het Droste effect.
Vrolijke groet,
Ek wens jy sal dit aan my verduidelik – my brein kan dit nie begryp nie. Waarom herhaal dit? Dis net 2 spieëls
Op een cacaoblik van Droste stond vroeger een afbeelding die op dezelfde manier als jouw foto zich steeds maar herhaalt.
Vriendelijke groet,
My brein is te klein om dit te verstaan
welke was dat
https://www.google.nl/search?hl=nl&tbm=isch&q=cacaoblik+van+Droste+stond+vroeger+een+afbeelding&gws_rd=cr&ei=ChCdV_jTBMKuU73RrNgJ
nooit geweten dat er zoveel waren 😉
Ooooo ek het gedink dit is ‘n fototegniek.
Yes, good choice; perfect for this prompt. I love the way the reflections narrow down in relation to the depth.
Skrik ek toe jy met my Ingels praat Dankie! Sien uit na joune!
Ja suster Hester is baie vaardig in die Ingels
Ek sien!