RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Een van die voordele om af te tree is dat mense en instansies vir jou dinge doen. Vanoggend het die plaaslike Mall ‘n bussie gestuur en ons kon lekker in die Mall gaan shop.

Dankie vir jou inloer/deelneem. Jy kikker sommer my naweek op. Geniet jou naweek en onthou om te glimlag.

1

13620082_1201839953209524_3150040137253183420_n

2

13697260_10155139109999012_5273128767139225677_n

3

13731571_10154389592414700_9172352388005923770_n

4

13769481_1265921460107177_1561283234282938235_n

5

13782022_1267643396601650_4456253660500254752_n

6

13718513_1733211070272061_6679754367259597401_n

26 responses

  1. Thanks for these feel good photos.😊

  2. Die kat het sy sitplek baie goed gekies!

  3. Hei, Tina – ag lekker, byskrifte!
    1. Gee ‘n kind vir my totdat hy sewe jaar oud is en ek leer hom stepdance!
    2. (music) Somewhere, over the rainbow…
    3. Vertikale Pamplona
    4. Daai oolfant laat my nou wonder of Ysterman ook ge-photoshop is.
    5. Ho-hum, vervelig…as daar nou iewers ‘n muis in die prentjie was, ja…
    6. Goeie pêlle

  4. Sounds good, that you get a lift to the mall. I used to play piano on Seniors Day at our local mall in Umhlanga. Thanks for the smiles again. The elephant photo is priceless.🙂

  5. Skerp soos altyd Lekker naweek!

  6. ja altijd mooi , als de voorzieningen goed zijn
    1. die non gaat nog goed
    2. zo mooi om te zien , dan maar nat
    3. arme stier
    4. hou je me nog
    5. 10 wordt de winnaar
    6. ga je mee een rondje om
    wens je een fijn weekend

  7. Waat het jy die foto van my en die olifant gekry?

  8. Hie hie – ek is mal oor die sorg waarmee jy prentjies soek en gebruik. Bring altyd ‘n vrolikheid in my binneste mee! Dankie! Moet sê – ek vertrou nie die olifant foto nie en die dogtertjie met die perd is spesiaal. Dit sê sommer baie ook. Asemrowende mooi liefdevolle dier aan die een kant, ook dat haar “beheer” oor die half ton dier eintlik net in sy kop is en dit herinner my dat ek een van die gelukkiges is wat weet hoe goed die verhouding tussen mens en dier vir ‘n mens se siel en gees is! Lekker naweek Tina!

  9. Die kat! haha, daai kat vat die koek

  10. Die foto van die dogtertjie met die sambreel praat met my. Verder sal ek nie daar staan as ek die bul is nie. Daai twee is bang, sk… emmm… baie bang. (Daai olifant lyk ook nie baie gerus nie ha-ha!)

    • Ek sou van die begin af nie daar opgeklim het of in die bulkamp gewees het nie! … Selfs ek is nie vaie gerus oor die man en die olifant nie – net vlieg ‘n vliegtuig laag?

  11. Nou, wat lat my dink dat No. 4 gephotoshop is?

%d bloggers like this: