Die Augustus wind waai nou al in Julie.
Hoop daar is ietsie tussen die kopies en dat jy ten minste sal glimlag. Hoop jy het ‘n lekker Sondag.
Die Augustus wind waai nou al in Julie.
Hoop daar is ietsie tussen die kopies en dat jy ten minste sal glimlag. Hoop jy het ‘n lekker Sondag.
Hier by ons het November se weer in Augustus gearriveer… en di nou veronderstel om hoog somet te wees hier! Ai… waar is die somer heen??
Net so by the way… daai… daai boonste foto worry my sterk! Ouma se hiekel werk lyk tog te mooi… ๐
As die seisoene nou al draai het jy die hekelpakkies nou al nodig!
AaaaaHHH! Neee!!! Nooit nie tannie!!
Net oorlat jy vir my tannie sรช gaan ek more begin hekel en ek verwag foto’s! Wat is jou gunsteling kleur? ๐
ik hoef niet naar de sportschool ๐
Dis waar!
๐
Almal is SOOO oulik! Maar ek dink tog ek moet maar vir volgende winter vir my en manlief elkeen so ‘n oumablokkieoutfit hekel. Dink net hoe lekker warm sal ons slaap! ๐
Hehehehe en hy kan sy eie kleure kies
Netso!
๐
Die pretpakkies op die 1ste foto is vrek oulik!
Kan ek vir jou en Menz aanstuur?
Uhm, nee. Dankie maar nee dankie.
๐
Ek hou meeste van die seerower-karretjie!
Love the bird feeder. Did you crochet those PJ’s? ๐
Ek wonder net hoe hulle die feeder daar vasgekry het
Die fonteintjie is regtig mooi.
Dis vir my ook spesiaal!
Jammer ek is allergies vir wol…
Uiteindelik ‘n nut vir kool (ek stel voor sy oordoen die parfuum wanneer sy saam met haar croc maartens draende seerower by die Staatsteater ballet gaam kyk en erg organiese tee drink).
hehehehe … het jy geweet sulke koolblare is heerlik vir melkkoors!
Die boom van kennis van goed en kwaad was ‘n koolboom – mag dit nie eet nie ๐
Daardie gehekelde-lappies-tweelingpakkies is dodelike passion killers!
Hoe hulle daardie aaneen pakkies kan dra is vir my vreemd – wat as mens toilet toe moet gaan… en ek wil nie eers aan die dr dink nie.
lol,dit moet erg wees!
Net so
Die vegetariese korset herinner aan borsvoeding en melkkoors, ughhhh!
Miskien bietjie somers …
ik kom net thuis van wat eten en drinken halen , dus de centen zijn op ๐
maar alle koopjes verdienen mijn glimlach ๐
Gelukkig is die glimlag gratis
๐ ja en dat doe ik dan ook veel ๐
Kan nooit te veel wees.
๐
Die Croc Maartens om die bok te skop wat jou blaarrok wil vreet.
Dan kan die slange by die gate in en uit
Hoe lekker lag ons nou!! Die gehekelde onesies is so snaaks! Ek hou baie van die fonteintjie!
Dis vir my ook mooi Ek hou van beeldhouwerke
Croc Martens haha. Daai vegetariese korset is wraggies ‘n kunswerk, nรจ?
Die rokkie is effe somers maar is darem mooi
Leuke koopjes.
Alleen ik moet even op mijn centjes passen ….
Zuinige groet,
Gelukkig is ‘n glimlag gratis en verniet!