WordPress photo challenge Opposites: Far – Near

https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/opposites/

DSCN0031

37 responses

  1. Pragtige foto, Tina!!

  2. Ek is so bly ek het jou gekies as my fotografie-mentor. Jy het ‘n oog vir ‘n foto. Jou fotos laat my baie dink aan Dana Snyman se vertel vermoë. Hy maak van ‘n aledaagse storie ‘n uitsoek foto. Jy kan van ‘n foto ‘n uitnemende storie maak. Jou fotos vertel altyd ‘n storie.

    • Ag dis waarom ek so lief vir jou is want jy is darem ‘n vreeeeeslike vleier ❤ Jy weet mos jou foto's is baie mooi. Een van die dae neem jy ook aan die uitdaging deel. Jy moet net die daaglikse wordpress volg en dan kry jy die onderwerp elke Vrydag

  3. Wat een knappe foto.

  4. dank je Tina
    wens ik jou ook een fijne week
    hier begon die goed met zon en lekkere temperaturen 🙂

  5. Ek hou hiervan 🙂

  6. Wat die kamera sien.

  7. Dis ‘n pragtige foto,Tina!

  8. Terug pieng: Happy Canada Day! – Get Lost!

  9. Terug pieng: Weekly Photo Challenge: Opposites | Lillie-Put

  10. Terug pieng: Opposites  | What's (in) the picture?

  11. This appears to be one or other mathematical equision 🙂