RSS Feed

Vrydag Byskrifte

MMMMMMm ek kry nog soms sulke skool-nagmerries. Ek droom ek moet die skoolvoedingskema doen en ek het net ‘n klein stukkie ham… niemand wil my vertel hoeveel kinders daarvan moet eet. Skielik moet ek vir 750 kinders kos gee – 750 piesangs beteken ek het 750 piesangskille en stukke piesang wat die kleintjies nie wil eet nie… Wag ek sal jy nie verder verveel hiermee.

Hoop jy het ‘n heerlike naweek. Dankie vir die inloer/deelneem. Onthou om te glimlag.

1

405105-R3L8T8D-900-a323

2

1107905-900-1459837365-leona14

3

13501903_1069510453156501_852084072478128063_n

4

13567512_1070897199684493_3576258453606994314_n

5

35205-650-1453126293-681012b1895e3118ca5bb59d950aa06c

6

42656

 

34 responses

  1. Diere is baie meer entertaining as humans …

  2. Daai kordaat vlakvark lyk darem baie selftevrede!
    Ek droom ook nog oor die werk wat ek nou al amper 4 jaar gelede verlaat het, maar nou ja, na 40 jaar in die tuig swiets mens nie net ‘n knoppie af en alles is verby nie.
    Lekker naweek, hier lyk dit na ‘n prima dag noudat die kouefront verby is.

    • Ons het lekker sonskyn dae maar die nagte is koud.
      Ja dis waar maar ek lê nie meer wakker oor kinders met probleme en my eie tekortkominge nie . Mens onthou ook nie altyd die drome nie – ek dink ek moet kompos maak met die 750 piesangskille of dit vir ‘n varkboer gee?

  3. Kyk net hoe tevrede lyk daardie vlakvark met homself!

    PS: Ek kry na 20 jaar nogsteeds partykeer dieselfde nagmerrie dat ek laat is vir my wiskunde eindeksamen omdat ek verslaap het! Ek, vir wie 5 uur opstaan “laat” is!

  4. Hei, Tina – fassinerende nagmerrie daardie.
    1. Ou grapjas
    2. Maar mamma, hulle wou net kom speel!
    3. Waas’ie bal? Waas’y, waas’y, waas’y?? HET HOM!
    4. Oom Vlakkie Kamoeflasie op aandag
    5. Aag, waar’s die kaas dan?
    6. Opportunisme

  5. What a nightmare, Tina. I bet you were glad to wake up. Happy weekend.🙂

  6. Ai wat doen jy aan my ek is volgende week op verlof en gaan o.a. fietsry in die platteland (Citrusdal omgewing) – nou gaan ek heeltyd ‘n koei soek om my waterbottel aan te vul!!

  7. mal oor die foto’s! Nou’s ek nuuskierig oor die storie van die kos gee!

    • Ons het altyd by die skool ‘n voedingstyd voor pouse gehad dan het die kinders broodjie uitgeruil met die wat nie het nie, maar ek het altyd gewonder wat word van al die afvalmateriaal. In my droom het hulle ook broodjies geëet waarvan daar baie oorgebly het… teen daardie tyd was ek half wakker. Ek onthou nie baie drome nie maar die was nogal duidelik

    • klink nes by ons skool!

      • Ons het op ‘n stadium mense van buite gehad wat broodjies en sop gebring het en toe het ons van die brood in die asblikke gekry. Mense is vreemd …en selfsugtig

  8. Jou Hart is nog in die skool 😆

  9. The last one😀😀 Thank you for sharing!

  10. nachtmerries over school
    nee die heb ik al heel lang niet meer🙂
    ham met banaan ? lees ik dat goed
    smaakt dat wat

    1. 3 op een rij

    2. kijk jongen zo kijk je kwaad

    3. 2 honden spelen haasje over

    4. dat was een lekker bad

    5. smaaakt me wel

    6. geen pit stop – geen pis stop
    maar een melk stop

    wens je een heel fijn weekend

  11. 1) Give me back my head

    2) Ma! Moet asseblief nie vir Pa klap nie.

    3) Ek kort ‘n gaping, ek sien ‘n gaping, EK VAT ‘n GAPING!!!

    4) Hoe mooi het die kleibad my nie gemaak nie?

    5) Koekies is my lewe!!!!

    6) Melkkrane is soveel beter as waterkrane.

  12. Nr 3 – OOOOOOOPS!!!

  13. Nagmerries jy se – nee klink my jy hou nog skool in jou agterkop.🙂
    Mooi naweek vir jou en bly warm hoor.

    • Ja dit was darem deel van die grooste deel van my lewe … is egter anders nou – ek hoef nie die al die oplossings uit te dink nhie. Daardie wakker lê oor sekere kinders het ook vervaag – dis baie lekker. Dan is daar die mooi goed wat wonderlike spesiale herinneringe maak

%d bloggers like this: