RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Sterkte aan almal wat bibber van die koue, maar ons is almal baie dankbaar vir die reën  – daar is nog baie nodig om die damme vol te maak.

Baie dankie vir die deelneem/inloer. Dis altyd lekker om jou te sien. Soma is dit die enigste kontak met jou en dan weet ek darem jy oorleef die week.  Onthou om darem aan te hou glimlag.

1

11012568_1023590191032950_4318999016657701712_n

2

42699

3

13244738_1136223423102959_1217842572435339695_n

4

13510961_1566174537012738_6848834057704284901_n

5

13511951_1722029301390238_8984704471320336406_n

6

51331

45 responses

  1. Om vrolijk van te worden

  2. Ek’s ‘n week laat!! En dit is vrek koud hier by ons!!

  3. Ek is mal oor daai kordate seemeeu!

  4. Lekker bibber! Ons bibber saam… maar onsin is somer bibber!😉

  5. Dankie vir die glimlag wat hierdie fotos op diè koue dag gebring het. Mooi dag vir jou!!

  6. Nommer 2 is die Enola Gay vliegtuig met Litte Boy aanboord op pad na Hiroshima.

  7. monicahaddad01

    Hoop jy het lekker verjaar en ‘n goeie jaar vir jou vorentoe!

  8. Oeps vir die outjies op die toilette!Te oulik.Lekker naweek en bly warm,Tina.

  9. love the bear behind the cyclist

  10. Van oulik na ouliker na oulikste.

  11. Hei, Tina!
    1. Bondgenote
    2. Nee, nee – jy moet séé toe vlieg!
    3. Pasklaar-badjie
    4. Trap die fietsie omie, dat jy vinniger kan ry…
    5. Nou kom ons kyk wat maak Adoons-hulle vandag
    6. Ek aap vir Pappa na

  12. nu ik bibber niet van de kou
    en die regen mag wel eens ophouden
    er zijn buien bij die geven net zoveel water
    als normaal in een hele maand😦
    maar de glimlach blijfy

    1. zij ziet iets lekkers , hij denkt wat is dat nu weer

    2. samen uit – samen thuis

    3. foutje bedankt

    4. snelste tijd ooit op die beren berg

    5. zo heerlijk rustig

    6. van pa geleerd

    wens je een fijn weekend

  13. Keep warm, Tina. Thanks for the smiles.🙂

  14. Ek swem vandag nie. Skuil agter die wind chill en vrees dat my piepie instant stort my nie weer gaan warm kry nie. Van die prentjies hou ek die meeste van Ouma Boxer wat oor Oulik waak.

    • Hoekom? Wat is fout met jou stort? Op ons ouderdom moet ons ten minste ‘n stewige warm stort hê. Het jy gekyk of daar nie klippies op die gasie filter lê nie. Dis nogal ‘n klagte hier

  15. 1. “Mmmmmm apple crumble pie”
    2. “Hi knopkop…draai links”
    3. “Sorry Ma ek moes dringend gaan”
    4. “Wag teken nou vir jou DHL pakkie”
    5. “Nee niks werk vir ‘n handige chimp nie…sug”
    6. Mutli-tasking

  16. 1. Hei, jy lek verniet jou lippe af. Dis my kosbak daai!
    2. Wurg hom Pietertjie, wurg hom!
    3. Mamma, hierdie bad is bietjie klein
    4. Exit stage left, chased by a bear (Met erkenning aan Spud)
    5. Ons koerant se uitleg is so eenvoudig, enige aap kan dit lees
    6. Wie sê seuntjies kan nie multitask nie?

  17. Nr 1 Dis liefde
    Nr 3 War Hlaudi M nou is!!!!

%d bloggers like this: