Vrydag Byskrifte

Wat dink jy gaan die weer maak? Dis bewolk en koel hier vandag en die aarde smeek om bietjie reën. Hoop jou naweek is lekker.

Dankie vir die inloer/deelneem. Jy kikker sommer my naweek op!

1

34983

2

1305

3

1599

4

46153

5

50625

6

52910

22 responses

  1. Some pretty cool pictures here!

  2. 1 daar’s ‘n splinter in jou spfinkter
    2 Ysbeer opsitte
    3 En toe se die bul vir my, trek uit jou pajamas dan wys ek jou waste werk doen ek vir die boer!
    4 Bok-bok staan styf
    5 Verstaan nou mooi, van die begin af, hier slat ek die kitaar!
    6 Liefde ken geen grense nie

    Lekker naweek, Tina. Hoop dis’n nat een.

  3. Hehehe. Thanks for the giggles. 🙂 Happy weekend.

  4. Hei, Tina – vanaand het ons ‘n paar sagte druppels hier in ons deel van Pta gehad – ek hoop daar’s oornag nog reen.
    1. Hou stil man, lat ek daai vlooi innie hanne kry!
    2. Hou, maagspiere, hou!
    3. Hie-hô-hie-hô-hie
    4. Bok-bok staan styf
    5. Vir ‘n vark is jy nogal oulik
    6. Ebony and ivory, live together in perfect harmony…

  5. Daai ysbeer sien sy alie sonder n spieel… En ek dink die kameelperd gaan ook. Die apies het nie n spieel nie so moet mekaar maar uithelp en die hele kaboedel is vreeslik snaaks vir die sebras!

    Lekker naweek Tina!

  6. Oulike foto’s soos gewoonlik…te lui om nou te dink!

  7. #1. Het jy alweer skorsies gesteel!
    #2. Jy wil in die July Handicap gaan hardloop!!

  8. 1. Ek sal jou gat cover, broer. No Worries!

  9. 2. Oepsedysie!

    Ag nommer 5 is te kostelik Tina!