Weekly photo challenge : Through

Ek weet nie of ek vir iemand moet inlig en of mens sommer net mag deelneem nie, maar hier is my inskrywing.

Through the gate

42 responses

  1. WELCOME! Thank you for subscribing to follow my blog. I hope you are encouraged, inspired and enjoy the photo I have taken.

    BE ENCOURAGED! BE BLESSED!

  2. your photo remembers me of a book title MARCEL PROUST, COMBRAY

  3. Terug pieng: Weekly Photo Challenge: Through « 3rdculturechildren

  4. Ai, ai, ai…jy maak my alweer weemoedig! 😆 Heanertsburg…ek sal rerig weer moet gaan kuier daar bo.
    Ek weet boggerol van foto’s, maar hierdie is vir my regtig mooi. 😉

  5. Die foto is ‘n wonderlike en geheimsinnige … 😉

  6. Perfek vir die challenge.

  7. Terug pieng: Weekly Photo Challenge: Through « Ruth E Hendricks Photography

  8. Terug pieng: Through a Tart Pan, Sprightly | Cardboard Me Travels

  9. Baie mooi foto. ek het ‘n soortegelyke foto. Ons was by die huis van Jane Austin en die tuin is lieflik groot en mooi, daar’s ‘n ‘agter’deel en as jy na die agterste deel gaan, lyk dit byna soos op jou foto.

    • Die is die hekkie van ‘n kerkie in Heanertsburg in die Magobaskloof naby Tzaneen… die dorpie is in die berg en herinner sterk aan ‘n Europese dorpie.

      Jane Austin se huis gaan ek ook nog eendag sien.

  10. Mooi foto! Geniet die uitdagings elke keer

  11. Hier is die oorspronklike post van The Daily Post :
    http://dailypost.wordpress.com/2012/03/23/weekly-photo-challenge-through/

    Ek het dit ge re-blog en dis waar ander dit gesien het. Volg net die instruksies. 🙂

  12. Dis pragtig!!

    En ja, enigiemand mag deelneem. Plaas net die skakel na The Daily Post se challenge op jou post en dan gaan comment jy net by daardie spesifieke post by Daily Post en plaas jou skakel van jou inskrywing sodat Sarah ook kan sien. 🙂

  13. Jy is ouliik met die foto’s ! Stunning !

  14. Waar het jy die uitdaging gesien? Dalk kan jy dit net tag? Ek dink mense wat sulke uitdagings gee, is baie bly as mense deelneem. En terloops, dis ‘n pragtige foto!

  15. That is a lovely picture, it looks very inviting, as if I could just open that gate and walk through 🙂
    *hugs*

  16. Jy neem net deel en maak seker die titel van die blog is Weekly Photo Challenge: onderwerp

    Dis nou soos mens sal ‘n prettige uitdaging met ‘n gegewe onderwerp.