RSS Feed

Eish …2

Hier is ‘n paar van die foto’s wat ek Saterdag van die murasie geneem het en jy kan sien daar is beslis moontlikheid.  Hehehehe… ek dink dis een van my gunsteling verbode murasies!

 

 

 

 

20 responses

  1. Mooi fotos.Wanneer my pa ‘n murasie gesien het, het hy altyd gesê: “Asdie plek net kon praat, wat sou dit kon vertel”.

  2. Is jy SEKER van daai groen bosse is nie dagga nie?😆

  3. Baie mooi foto’s, maar ek sou wou he dat jy ook moes uitzoom en vir ons wys hoe die plek verder lyk. Ek is GEK oor sulke ou murasies, OU goed in die algemeen. Ek neem altyd OU deure/hekke af, weet nie hoekom nie, maar ek het ‘n klompie mooi stokou deure. Daar is net soveel mooi karakter in die ou goed en dit vertel soveel mooi stories.

    • Dankie. As jy die vorige blog gelees het sou jy sien dat ons teruggegaan het juis om die murasie beter te ondersoek en om ‘n paar uitgezoomde foto’s ook te neem, maar dit was my toe nie beskore nie. Ek vra regtig gewoonlik maar soms is daar niemand tuis en dan gaan ek maar aan en steel so paar foto’s.

      Ek sou ook so paar in swart-en wit wou doen

  4. Pragfoto’s!🙂

  5. Lekker verrinneweer deur mede landgenote!

  6. Nice fotos en murasies is altyd interessante onderwerpe.

  7. Ek hou van die tweede een!

    • Dis juis waarom ek weer wou gaan kyk Party vertrekke se balke was al af en die interessantste patrone om te ondersoek. Dis nou ‘n nuwe murasie en die teenstellende kleure werk lekker veral met die helder groen binne en buite die huis … sug… nou ja dit help seker nie om te kerm nie.

  8. Ek is mal oor die eerste foto.

%d bloggers like this: