Vrydag Byskrifte

Ek droom amper elke nag. Soms onthou ek dit en ander kere nie. Nagmerries steek darem gelukkig nie gereeld kopuit nie, maar as dit kom is dit gewoonlik ‘n skooldroom. Eish… vanoggend is dit toe sulke tyd. Ek droom ek is laat en moet by die O/11 aflosspan uitkom, maar ek weet nie waar hulle is nie. Ek soek tussen die stalletjies, maar kry hulle nie… Gelukkig net ‘n droom – ek sal nooit weer vir die span verantwoordelik wees nie …

Dankie vir die inloer/deelneem. Ek probeer vandag ietsie anders. Ons sal kyk hoe dit gaan. Hoop jou naweek is lekker.

1

2967d4120528682219271ab5329ad574

2

96aa9656130a147912c2f8d153650cc2

3

85580f2301df7d365b3176b06da950eb

4

ed007b31f5f6d8b818cfccf24d77e122

5

96e7aa0f89fa9ba00d54f7682bacd1aa

6

036d6ed46a83f4c4f0f4b672722551cb

 

 

33 responses

  1. Dus het jy die week vir katastrofes gesorg. πŸ™‚
    Ek is voorwaar bly dit is nie net ek wat so nag na nag droom nie. Ek is gedurig aan die verdwaal en op soek na iets.

  2. Ek dog’n boer maak’n plan. Nou is dit ‘n kat maak ‘n plan! Ek hou van die een wat hang aan die tak.

  3. Die katte is al te oulik. Die ma-kat (Nr 1) met die strikkie in die hare en die naels ontbloot se sy is reg om die kleintjies te beskerm. Lekker naweek Tina!

  4. Romeo en Juliet daar by die balkon. Ek droom so nou en dan ‘n vreeslike romantiese droom van ‘n man wat ek van geen kant af ken nie en ek word altyd net te vinnig wakker om al die pret te geniet. My man sΓͺ ek moet leer om in hoofstukke te droom, dan kan ek die hele boek geniet. Lekker naweek.

  5. dank je Tina
    wens ook jou een fijn weekend

  6. Graag zou ik een van de (zeldzame) mensen zijn die hun dromen AMUSANT kunnen vertellen, maar het weinige dat ik me soms herinner is zΓ³ absurd dat het een poging tot beschrijven niet waard is. Meestal weet ik niet eens Γ“F ik wel iets heb gedroomd. Laat dat een keer in de week zijn gebeurd, dan moet ik in mijn leven ruim 4.000 dromen/nachtmerries hebben gehad zonder enig nut of plezier.
    Daarom bouw ik mijn dromen zelf op, en dan kan ik net zo ver gaan als ik zelf wil. Zo cultiveer ik twee of drie dromen die onder bepaalde condities (één daarvan is: money, money, money) realiseerbaar zijn gebleken, en een paar andere die feitelijk geen dromen zijn maar doodgewone utopieën. Maar daar ben ik me dan ook van bewust.
    Een fijn weekend!
    .-

  7. Prrrrrr…..een van die dae droom jy net oor katte….mooi naweek

  8. 1) As ma slaap is die babas baas.
    2) Kattemaai
    3) Jy sien my nie, ek is ‘n voΓ«l.
    4) As jy minder koek steel, sal jy self kan op spring.
    5) Uiteindelik ‘n nut vir katte: hulle seΓ«l koeverte
    6) Wat sal ek onder jou rok wil loer, gladde bene is goed vir my pels.

  9. Oulike post. Ek is seker Vroutjie-doutjie sal hele paar van die katprentjies wil kwilt… Wat die verantwoordelikheid betref… Wat van ‘n landgoedspan?

  10. Dankie vir die katjies, ek gaan sommer net aanneem dit is aan my opgedra! Skooldrome…ek kry hulle gereeld. En meestal moet ek matriekeksamen wiskunde skryf, terwyl ek weet soos ek weet ek het nie Γ± enkele klas bygewoon nie. Ugh.

  11. dromen van school , dat is lang geleden
    ik doe alleen dagdromen van mooie dingen πŸ™‚

    1. droom maar fijne dromen

    2. ojee en ze heeft geen bloempot bij de hand

    3. wat kijk je nou , doe het maar eens na

    4. samen redden we het en dan is het smikkelen en smullen

    5. moeten we nog veel schrijven

    6. stoute poes πŸ™‚

  12. Gelukkig vir my, is my drome nie van skooldae nie.
    Wat is dit nou skielik met katte? Elke tweede pos het hulle ingesluit!

  13. Ik vergeet mijn dromen met het wakker worden ….
    Uitgeslapen groet,

  14. Te katterig vir my smaak. Baie soos my tweede girlfriend…