RSS Feed

Sondag Kopies

Dis ‘n heerlike sonskyndag hier op die Landgoed.  Laat mens dink aan lente, maar mens weet die Augustuswind sal nog aankom. Intussen sal ons maar die stilte geniet. My hart gaan uit na al die Leeus en hulle ondersteuner… ek weet nie veel van rugby maar selfs ek kon sien (AAN  DIE EINDE VAN DIE DAG) was hulle nie die beste span op die veld nie. Dis egter so lekker om die paviljoen vol ondersteuners te sien.

Hoop daar is iets vir jou wenslysie en ‘n glimlag vandag. Hoop jy het ‘n lekker Sondag.

19437263_1421941234522379_609721846863638938_n

20480020_711404622376040_633099315765040662_n

Ek het al die gebruik maar dis so oulike idee

 

16388104_740913886085074_6096859262867634365_n

20525849_1394591810619957_2292188846289243700_n

20376196_711050509078118_3119125983593738877_n

20108341_1647545541943409_1341989705393216851_n

15094863_373348786342521_3508170627773078744_n

Advertisements

26 responses

  1. Die potlode spreek tot my. Sal die sommer plant sommer om te gebruik!

  2. ik wens je een gezellige vrouwendag , zal wel een enorme herrie zijn al die vrouwen samen te kwebbelen hihi

  3. Ek hou sommer van alles. Lus om nou op daardie swaaibank te sit en lees.

  4. Lief die potlode en swaaibank. Wou nog altyd so een gehad het…

  5. Het hulle nognie opgekom met potlode wat nuwe potlode grooi nie? 🙂

  6. Menz ♥ die bont stoel!

  7. Ik val ook voor de tip vn de potloden.Wat zou dat heerlijk zijn

  8. Prachtidee van die potloden.

    Zonnige zondaggroet,

  9. Ek soek die bankie in die tuin. Daar sal ek vir ure lank met ‘n boek kan sit 🙂
    https://wanneerjyditdieminsteverwag.wordpress.com/

  10. ik hoop op warme augustus wind 🙂
    heb dit keer niets nodig

  11. Hierdie beanbag-matras idee is baie goed. Die RV…ai, die groot busse is darem droommooi! En dan die stoel. Sy plekkie is reg hier in my hoekie.

%d bloggers like this: