RSS Feed

Tag Archives: tempels

Bangkok 3 – Kanaalvaart

‘n mens kan regtig nie Bangkok besoek sonder ‘n vaart op twee/drie op ‘n kanaal/rivier. Sjoe, ek het nog nooit so baie water in ‘n stad raakgeloop nie.

Op die wal van die kanaal is daar huise van ryk mense, markte, natuurlike beboste dele en ook tempels.  By ander dele is dit weer erg armoedig en ek vermoed dis die dele wat op koninklike grond is waar die armes gratis kan woon.

 

Vir die eerste besoek aan ‘n mark in Bangkok kyk hier: http://blogs.litnet.co.za/TS24/thailand-3-mark-1