RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Ek mag verkeerd wees en die skrywers onder julle kan my dalk help: Daar is baie vreemde uitgewers op die oomblik. Hoe kies jy ‘n uitgewer om jou boek uit te gee? Elkeen met ‘n drukker kan hom/haar voordoen as ‘n uitgewer, maar as jou uitgewer dit nie op die regte plekke aanbied nie, gaan jy sukkel. Grinnik… aan die ander kant wat sal ek nou weet..

Ek probeer die week ietsie anders. Dankie vir jou inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n mooi naweek.

1

22089644_951271625012011_4085838738002337928_n

2

20106315_910390789100095_7409890051859262749_n

3

22049791_951271778345329_4496435195746571374_n

4

19959183_910390605766780_3365325795460578481_n

5

22046882_951271735012000_1429976404510774579_n

6

19990137_910390682433439_3342450378800042345_n

 

 

Advertisements

Sondag Kopies

Ek kan my altyd verwonder aan dit wat die Afrikaanse draaiboekskrywers (Altans baie van hulle) Ek kyk vanoggend na die drama Waterfront. Sjoe hoeveel kan mense nou wroeg? Geen vreugde, geen humor… net oppervlakkige hartseer en ‘n gewroeg.  Min opwinding en aksie. Miskien is ek verkeerd … sug… sal maar aanhou kyk dalk verras hulle my.

Dankie vir die inloer. Hoop daar is iets vir jou wenslysie, maar dat jy bowe al sal glimlag.

23244396_1475867329159071_8290909676355866360_n

13346508_1365448063495444_3769674550553557384_n

23167945_1958710427719736_626152563121002898_n

17308765_1347779358633756_7572175670297685018_n

GyElKFw

IMG-20171106-WA0003

23031400_1880555855307240_1280961873270924509_n

91a-OcO2stL._SX522_

Vrydag Byskrifte

Vergeet! Vergeet? Ek sowaar Sondag vergeet om die blog se opskrif in te vul.  Ja, ons almal vergeet, maar hier op die Landgoed kry VERGEET ‘n heel ander betekenis. Ek dink dit is aansteeklik, maar aan die ander kant is dit dalk nie so nie en mens is net meer bewus daarvan as jy die storie vir die soveelste keer aanhoor. Iemand sê nou die dag: “Siestog, sy voel seker baie sleg oor sy so vergeet.”Ek wonder net daaroor – is die vergeet nie maar net ‘n beskermmeganisme is, sodat jy vergeet van gister se pyne en hartseer?  Ongelukkig is dit iets wat mens nie kan kan beheer nie…

Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n wonderlike naweek!

1

21151272_1925895267669903_6597500767833709045_n

2

21231145_1925858581006905_6484259529104002307_n

3

21192880_1925807911011972_4163145822964154177_n

4

21192592_1925846801008083_1823483611429385101_n

5

23131680_137278680263606_6838406855317376666_n

6

23130900_137566326901508_1498323013981939178_n

 

Ek kyk graag na die ontwerper realiteitsprogramme en verwonder my altyd oor die mense se idees waaroor ek in die begin twyfel en ek elke keer verbaas dat dit so mooi uitwerk. Ek hou ook daarvan om wyd op kunswebwerwe rond te kyk. Dalk gaan ek nog eendag ‘n hele Sondag Kopies aan kunswerke afstaan.

Dankie vir jou inloer. Ek hoop jy het ietsie vir jou wenslysie gekry en dat jy tenminste sal glimlag.

3d7a8a3f693cc9517ce033e3e73bd4d5

22154331_749173958603065_7561082087119570526_n

8daa2d228e359827624986bbd40fc255

20258148_1445079308895018_1153492872655602760_n

4372a3bf4bb88eb3fe0d6545b70b1425

22886016_1068171473285854_4689461118171724908_n

22491471_10155098542805668_3766313781914987322_n

22489732_167055340541497_2554057680504070600_n

21765197_1492428597489958_8193834744908988810_n

Vrydag Byskrifte

As ‘n mens bietjie swaarmoedig is, is daar geen beter medisyne as ‘n besoek aan ‘n kwekery. Ek is nou nie die beste tuinier op aarde nie en soms hou die plante wat ek koop nie te lank nie, maar geen wonder blomme word met soveel positiewe dinge in die lewe geassosieer.

Dankie vir die inloer/deelneem. Jy kikker altyd my naweek op. Hoop jy het ‘n lekker naweek.

1

1e9c78cfae372e496669152d856a72be

2

1f91a4744bf33b360a4f2faf1c2507a0

3

9f19dd0ad5f7a9763c040bb2d99d7e69

4

5fe4d18f87ad4f0f599b48f65beb6bcc

5

e6148d8a1d4121652d21c9b8a17a5ace

6

5d8d15f52ea2845f65fbfadf44aa1b36

 

 

Stemme uit die verlede

Vanoggend word ek gevra om kommentaar op my Litnetblog te modereer. El kan sien die blog bestaan nog maar kan nie inlog of deur gewone kanale daar uitkom nie.  Die blog is op 1 Maart 2012 geskryf en ek kom op kommentaar van Franscois Williams af.  Sjoe, die man sê my so sleg dat dit see my nie kan afwas nie. Hy reken ek moet skoert en praat van afrikanerosaurusse…en my  mislike houdingkie Ek kan die kommentaar glad nie onthou nie, maar die man het soveel kwytgeraak, dat niemand hom ernstig kon opneem nie. Onthou jy daardie tye?

Nee wat mens het seker maar vooruit beweeg. Het jy al geglimlag vandag?

42656

10448801_864583256905201_3723729395823655404_n

13087388_817319951733143_1096370051426367114_n

13510853_1241927972485563_4480108270104186330_n

13592841_10209661839324378_3733004699453525759_n13507134_10208597129022290_8380608865529326109_n

13442406_1322748461086020_3336192732689272015_n

Sondag Kopies

Hier kry ons toe winter in Oktober/November. Ek moes tot gisteraand ‘n kombers oor my bed gooi. Die weer is darem heeltemal deurmekaar. Dit het nog nie regtig goed hier gereël nie … maak mens bekommerd.

Dankie vir die inloer. Hoop daar is iets om oor te glimlag en sommer ook iets vir jou wenslysie.

AAsQubn

22549845_1712075448867562_1401571038390306237_n

13346555_513976265470218_3578894219062578216_n13319846_1781958908685063_1692234529285523835_n

13227004_1112213318845377_5404171433044101102_n

22540140_676850305846848_7629680693045051586_n

13445451_531687353691999_6939446088939481886_n

22405647_1406344409482477_5713849565293899082_n

58299