RSS Feed

Vrydag … Tema/opskrif

Ek doen al ‘n hele paar jaar die Vrydag Byskrifte en hoewel mense gaaf is en inloer, het die byskrifte al minder en minder geword. Dankie vir almal wat deelgeneem het, veral aan Karel wat nooit ‘n week oorgeslaan het. Vandag toets ek die waters ‘n soek ‘n treffende tema of opskrif. Ek sien uit na jou poging …

43 responses

  1. My kommentaar van gisteraand is nou weg???

  2. Met mijn leesbril al op, zag ik meteen dat die katten óók niet allemaal getatoueerd zijn. Maar het zijn wel poeslieve foto’s!
    .-

  3. Toebek is ‘n heelbek is beter, maar jinne sal ek darem so kietertjie wil wees…hehe!

  4. Klomp kragpatsers. Nie n groot katte vriend nie.

  5. Well there were some nice surprises for today’s visit, Tina. The cats are really cute too. 😀

  6. Dis nou inderdaad nie ń kat om sonder handskoene aan te pak nie…

  7. Watter katte? Ek sien geen katte nie. Gaan eers my leesbril soek.

  8. Jy maak my vrydag. Ek is baie erg oor katte……………..

  9. Uiteindelik weet ek waarom ek so baie van katte hou…

  10. 1. Die kat kom weer
    2. Strepe en ink
    3. Sy draai hom om haar pinkie
    4. Nege lewens
    5. On a pedastal
    6. Ag nee hy is getroud!

    (Is daar altyd ses foto’s? Ek het gedink jy plaas gewoonlik 5?)

    Ek stem saam al neem ek nie altyd deel nie geniet ek altyd jou blogs en verwonder my oor jou vindingrykheid! Baie dankie!

  11. Dis ‘n moeilike een! Maar ten minste breek jy bietjie die gietvorm? Is dit goeie Afrikaans?

  12. Ek wou nou graag spitsvondighede hier opper, maar my vindingrykheid steek vas by: Kat se snor, Ek geniet die Vrydagbyskrifte en Sondagkopies met al die oulikhede wat jy wie weet waar uitkrap. Dankie daarvoor!

  13. ik hou meer van die katten dan van die tatoes
    fijn weekend groet

%d bloggers like this: