Alles is doodstil hier op die Landgoed. Dis beslis tyd vir ‘n paar grappies.
Die toeriste kom in Hluhluwe aan in Zoeloeland en kan nie besluit oor hoe om die naam uit te spreek nie. Na ‘n groot debat besluit hulle om maar iets te gaan eet. Hulle kom toe in die restaurant aan en besluit om die kelnerin te vra: “Ag sal jy asseblief so gaaf wees om ons te vertel hoe mens julle plekkie se naam uitspreek?” “Ja seker” is die kelnerin se antwoord, “‘n Mens spreek dit so uit: Sspuuurr!”
****
‘n Man en sy vrou gaan vir berading: Vrou: ‘Dokter, ek het niks van my 15jaar-huwelik nie……’ en sy vertel van haar man se swakhede, geen liefde of aanraking of komplimente nie, en na 15 minute vra die raadgewer haar om na hom te kom. Hy druk haar styf teen hom vas, soen haar in die nek en op die mond. Die vrou gaan in ‘n trans, en die dokter sê vir die man: ‘Dit is wat jou vrou nodig het, drie maal per week. Kan jy dit doen?’ Man: ‘Wel, Dokter, ek kan haar Maandae en Woensdae hier aflaai, maar Vrydae vang ek vis.’
*****
Die dominee en die boer stry of seks op ‘n Sondag met mevrou Boer werk of plesier is.
Die volgende dag vra die boer vir Jonas wat dink hy?
Jonas dink ‘n ruk lank hard…
Toe antwoord hy:
“Baas dit moet hom die plesier wees, want as daai die werk was, die Baas het hom lankal vir my gagee om te doen!”
Dankie vir die inloer. Ek hoop daar is iets vir jou wenslysie. In die moeilike tye moet jy nie vergeet om soms te glimlag. Dit sal ook verby gaan.













Sjoe die blou wasbak is ASEMROWEND mooi maar ek sal die swaaistoel erg baie geniet. Dink ek volstaan met die stoel.
Die stoel trek my ook … maar dit moet baie stewig wees.
Nice blog x
🙂
As my kinders kon kies, sou hulle die messe bestel. Hylle kla altyd dat my messe stomp is.
Nou toe ouma… maak ‘n plan!
Die blpu keramiek wasbak asb.
Oppad! Geniet!
I think that piano would be really easy to play, but it might sound a bit monotonous. 😀
Ons sal dit opkikker met ‘n ritme!
For sure we will. 🙂
🙂
Die wasbak, asb Tina, ek het net die plekkie daarvoor!
Ek stuur dit dadelik!
Dankie Tina, ek kap môre hierdie een uit.🌸
Geniet!
Ek soek daai klavier. Orrel. Whatever. Met so min klawers, behoort ek dit baas te raak. Ja, en ‘n vrou se behoeftes kan mos nimmer as te nooit inmeng met ‘n man se Vrydag hengelsessie nie!
Dis oppad… geniet!
Ag, hoe lekker lag ek nou! 😀 Ek het ‘n vriendin gehad wat nie Hluhluwe kon uitspreek nie, sy het van Hoeliehoelie gepraat! 😀 😀
Fluister… ek kan dit ook nie uitspreek! So Spur werk vir my ook.
Ha ha 🤣😄
Sug mens kan nie wen nie
Pragtige kombers oor daai vrou…jy kan aanstuur asb EN ek lag nog steeds vir jou grappe…grapgat😍
Mmmmmmm dis ‘n dogtertjie? Weet jy hoe sal mens neerslaan oor daardie kop?
Lekker onnutsig ne!
Ek glo daar gaan groot aanvraag wees vir die Jack Daniels, dus sal ek in my noppies wees met daai pannekoekgoeters, baie dankie.
Jaaaa kom ons maak ‘n Jack Daniels sousie!
Net die ding vir vandag!
Presies
leuke mopjes
niets nodig
Nie eers ‘n pannekoekie nie… of Jack Danials? Drink jy dit?
nee ik ben een bier drinker en misschien 3 pannenkoeken per jaar 🙂
ja toen was ik nog jong en erg fit 🙂
Ek sal dit onthou
🙂
fijne week
🙂
Die stel messe wat so inmekaar pas! Stunning!
Hulle is oppad!