Ek besef dat die meeste van julle al behoorlik keelvol is vir die virus en alles wat in die media rondgegooi word. Hierdie week was/is ‘n inwoner siek en moet in die hospitaal opgeneem word. Sy moet egter eers ‘n virustoets R850 ondergaan en die mediese fonds betaal dit nie. Wanneer sy terug kom verwag die oord weer ‘n toets wat hulle ook nie betaal nie. Nou wonder ek hoeveel betaal die fonds as jy werklik in die hospitaal met die virus land? Vanoggend hoor ek dat hulle by die begrafnisondernemers die mense wat aan die virus in 3 verskillende sakke begrawe word. Wie betaal dit? Gister tydens ‘n Zoom vergadering hoor ek dat ‘n ou oom eers na sy dood met die virus gediagnoseer is. Ons sal die werklikheid in die oΓ« moet kyk hierdie virus gaan ons baie geld kos en alles het klaar en vir altyd verander. verander.
Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n warm naweek. Onthou daar is altyd nog iets om oor te glimlag.
1






My mediese fonds het betaal vir my Covid-toets en 6 dae isolasie / hospitaalverblyf toe ek drie weke gelede in die hospitaal geopereer is.Ek sal daar by die hengelaar gaan sit en oor die water uitstaar. Het vanoggend op ‘n boomstomp vlakby die strand gesit en oor die see uitgetuur vir ‘n volle uur – my gemoed is sommer ligter.
Dankie dis lekker om ‘n eie ondervinding te kry. Ek het vandag gehoor die dr. het dit aanbeveel so hulle behoort dit te betaal.
1. Kom susters lat ons opskop en vrolik wees.
2. Brein is uitgegrawe!
3. Hemels. Beide is gelukkig.
4. Sien Ma, dis hoe jy dit doen.
5. Lopende biblioteek.
6. Ek weet van iemand wat gaan spyt wees.
Aha lekker as jy deelneem Dankie Sus.
Vandag identifiseer ek met die visserman.βΊ
Daar is ‘n plekkie vir jou op sy stoel oop!
Thanks for the smiles, Tina. Love the mom and baby on the train. π
Dankie vir die inloer. Mens kan die outjie opvreet van oulik!
ja dat virus is een ieder spuugzat π¦
en kost ons veel geld , en ik denk ook
dat het leven anders zal zijn als het weg is
1. lang leve de lol
2. helemaal gestoord
3. verstandige poes
4. jong geleerd = oud gedaan
5. minibiep in vroeger dagen
6. luie visser
fijn weekend groet
Aha … skerp soos altyd!
ππ€£
ja zwemmen is gezond
Julle het nie sulke groot golwe nie of is ek verkeerd?
nee de Noordzee heeft geen grote golven
π
Dai kat opi bed vat die koek. Bly warm en veilig.
Ag dis lekker om jou te sien! Hoop dit gaan goed.
Daardie kietie is baie gemaklik!! Daardie tattoeermerk is so goed gedoen, maar ek hou net mooi niks daarvan nie (gril eintlik so bietjie daarvan) π
Jsss dit lyk of hy ‘n gat in sy kop het Ek wonder of mend se hare oor dit groei? Wat van as hy 80 jaar is?
HAHA… dit lyk klaar vreemd Tina, hy het nie nodig om te wag vir 80 nie π
Hy moet ‘n pruik kry…
Solank dit hom happy maak het hy gelukkig nie iets nodig nie. Dis ons wat kyk, wat eerder donkerbrille moet kry!
Jy is reg … sy saak is sy saak. Ek is maar net nuuskierig
Ek wonder ook hoe dit sal
lyk π
Ek ook… aan die ander kant kry die kopvel nie eintlik plooie nie?
Is ook weer waarπ€π