Grinnik … ag tyd ‘n nuwe Editor. Nie altyd ‘n verbetering nie, maar kom ons probeer. Mmmm dit lyk nie te sleg nie … Eish, ek het nou twee keer al die nuwe FB formaat probeer maar dit staan my nie aan nie. Die donker agtergrond werk nie so goed nie maar die skrif wat so groot soos ‘n olifant is, maak my ongemaklik. Ek is nie ‘n goeie skrywer nie en moet telkens my sinne lees om seker te maak my kop is nie weer voor my vingers nie en die groot goed werk net nie.
Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike naweek en dat jy darem nog sal glimlag. Dink aan almal wat swaarkry.
1

2

3

4

5


Ag daardie babatjie is te kostelik. Daardie kyk!!!
Lyk so lekker waar daardie twee op die bed lê… waar is my jongdae… sug.
Hy gaan sy familie my ‘n ysterhand regeer!
ja het is nu echt zomer hoor 🙂
Heerlik!
ja 🙂
Hi Rondo!
Hallo Koeitjie!
Moo
3 Bene gekruis asseblief!
4 Seker nou te laat?
5 Defnitief maat
6 Hierdie laat my koud ek vekies per hand!!!! gie gie
My gedagtes hoor in die JIk die week
hehehehe stout!
Die babatjie wat so met sy arms agter sy kop die wereld uit die hoek van sy oog beloer is te ougat vir woorde!
Hy lyk nie baie tevrede nie. Hy gaan ‘n handvol wees!
1. twee schoonheden
2. die 2 zijn beslist niet moeders mooisten
3. lekker samen lui zijn
4. alleen lui zijn
5. er is een jong in Artis geboren
zie hier in album
https://photos.app.goo.gl/xvVyY8KCheYnUruDA
6. ja als je kleding stuk gaat onderweg
fijn weekend groet
Oulik soos altyd.
Ek gaan nou op jou skakel kyk.
veel plezier 🙂
Prentjie 1 en 3 trek aan my hartsnare, Tina!
Mmmmm interessant!
Ek her netso gesukkel. Hoe kry mens n kappie op die e mer die nuwe editor?
My sleutelbord is so gestel dat dit nie ‘n probleem is … maar ‘n mens is so gewoond dinge is op sekere plekke
ê=alt136
ë=alt137
Iewers in my plasiongs gee ek die algemeenstes
Baie dankie. Ek gaan dit erens opplak
Jy kan ook jou sleutelbord instel en dit werk goed.
Ek weet glad nie hoe om fit te doen nie. Maar ek het die vorige raad teen my deurtjie naby my rekenaar geplak
You go girl! 😀
ooooo onthou ek van lankal af!