RSS Feed

Sondag Kopies

My goeie vriend Bontie stuur vanoggend ‘n baie interessante taal artikel wat op Litnet verskyn het en ek loer sommer bietjie by die blogs in.  Ai, dit was darem lekker tye en ek raak sommer nostalgie. Ek giggel as ek dink aan Ghaap se seksblog – eish, my mond het oopgehang!  Tog het hy ‘n vriendelike kommentaartjie op elke blog van my geskryf. Ek onthou Seppie, Roly, Henry, Biliam se Donkie, Lewies, Latino, Flenters …ag julle is te veel om op te noem. Mense wat mens se lewe op ‘n besondere wyse aangeraak het. Daar is nog ‘n paar vasbyters op Litnet maar die gesellige saamwees ontbreek…sug… ai die lekker ou dae.

Dankie vir die inloer. Ek hoop daar is iets wat jy sal wil hê maar bowe-al dat jy sal glimlag. Veilig bly my vriend!

87414573_227085271811713_4398780688518610944_n

96375843_10158482907801967_3169254323313967104_n

95646429_2733904853403180_9149988019476889600_n

95260845_2692693184283012_5401119119309275136_n

95779487_112075693830821_667379729581473792_n

92711935_544165166286748_2424185863777812480_n

31913993_1812923032097613_8305709539139780608_n

95387721_3306142429425060_4955634988130238464_n

90619555_3374659515884258_8486038538540810240_n

 

30 responses »

  1. Ek het net die plekkie vir die blou stoel!

    Antwoord
  2. Wow! So many fun and interesting images! Love the Mobile Libray, the Car Desk, and the Hanging Bed!

    Antwoord
  3. Ek het die hout huisie nodig om weg te kom van familie wat glo in April hierheen trek! So daar is hopelik genoeg tyd om hom hier te kry.

    Antwoord
  4. langzaam gaan er weer grenzen open
    wens je een fijne week

    Antwoord
  5. Daai lekker groot braai gee my nou n idee vir aandete, dankie Tina!

    Antwoord
  6. ik ga voor de VW camper 🙂

    Antwoord
  7. Litnet was lekker. Ek is bly ek was deel daarvan, en dat ek mense soos jy kon ontmoet al is dit deur die kuberruim.
    Ek het in so ‘n bibliobus begin werk, 1973, darem ;n heelwat nuwer model as daai een! Die tantes van die biblioteke waar ons besoek afgele het het ons behoorlik bederf met eetgoed.
    Ek sal die reenmeter vat, dankie, met elke week so bietjie reen in.

    Antwoord
    • Ja net soms verlang ek weer terug!
      Jaaa ons het so uitgesien na die biblioteekbus!
      Jong as ek geweet het waar om die meter te kry sou ek ook een vat en sommer ‘n klomp vir verjaarsdae weggee… maar niemand weet waar nie?

      Antwoord
  8. Wil sommer by daardie houthuis sit en oor die wêreld uitkyk.

    Antwoord
  9. Ja Tina. Dit was goeie tye. Ek wonder nog steeds wat van Roosmaryn geword het?

    Antwoord

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: