RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Jy weet dat ek ‘n getroue tydskrifondersteuner is. Met groot hartseer hoor ek dat die Vrouekeur vou… ons leef in hartseer tye. Dink net aan hoeveel meer mense sonder werk gaan sit. Ek lees die redakteurs brief in die Huisgenoot en sy sê dankie vir die lojale ondersteuners … ek wens mense wil besef hoeveel ‘n opregte eenvoudige dankie beteken. Dit beteken meer as geld of goed.

Dankie dus vir jou inloer/deelneem. Dis lekker as mense jou blogs lees. Onthou om aan te hou glimlag … daar is ‘n einde aan alle slegte goed ook.

1

29356241_1640523416027771_1625516328351694848_n

2

74662417_10220643998194467_4386104363127406592_n

3

83524661_669319523873898_9002503274938499072_n

4

95865197_696606744489190_1499125886190878720_n

5

83401575_616621685833561_6790816535947509760_n

6

84385828_667108374095013_6767038192542547968_n

12 responses »

  1. Hier is sommer vir jou ‘n groot dankie, Tina, vir al die jare se byskrifte waarmee jy al my lewe vervrolik het!
    1. Joe, ma is kwaad! Dalk moes ons nie daai kondensmelk gesteel het nie…
    2, Die Denker
    3. Saligheid
    4. Sowhê! Blrrrt!
    5. Mwaaahh!
    6. Raai wie se baba is die oulikste?

    Antwoord
  2. Tydskrifte was die een ding wat my 91-jarige ma nog altyd geniet het. Ai dis jammer.

    Antwoord
  3. So sad about the magazines having to shut up shop. 😦 Have a good weekend, Tina. Stay safe. xx

    Antwoord
  4. nee ik wist niet dat je een supporter
    van tijdschriften was
    ik ook , van 3 stuks , niet van vrouw dus 🙂

    1. aapjes kijken , wie bekijkt wie

    2. spiegel aan de wand , wie is de mooiste in het land

    3. ik dus hihi

    4. lekker puh

    5. luister jij ff kleine , en luister goed

    6. zo ben je zoet

    fijn weekend groet

    Antwoord

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: