Sjoe, ek was lanklaas hier. Hoop jy is darem nog ok?
Ek ry vanoggend om te kyk of die oogarts my bril kan heelmaak en verlustig my aan die rustige verkeer. Net ‘n paar karre en al die bane is vir jou oop. Ek dink aan my bestuursvermoeë wat seker nie van die beste is nie, maar ek was darem nog nooit die oorsaak van ‘n ongeluk nie. Ek het op die platteland van die Hoëveld leer bestuur en daardie tye was die verkeer baie minder. Ek onthou hoe ons altyd alles moontlik uit die kar gehaal het op die gelykpad tussen Heidelberg en Balfour. Ons het vinnig vir ‘n naweek see toe gery… Grinnik… die enigste verkeersbeampte van die dorp was my boyfriend en my toetsbeampte… hoe deeglikheid daai toets was, is maar twyfelagtig. Ai die lekker ou dae. Ek het die wêreld vol gery in my helderrooi Mazda’tjie. Waar het jy jou lisensie gekry? Kan jy bestuur of maak jy maar net of jy kan bestuur?
Dankie vir jou inloer/deelneem. Ek hoop jy glimlag darem nog soms. Veilig bly!
Mijn rij-examinator was een strenge heer, met snor en bril, geen girlfriend (!). Na wat ommetjes en parkeren kwamen we bij een kruising waar ik doorreed. Toen hij vroeg waarom ik niet linksaf was geslagen zoals hij had aangewezen, antwoordde ik het evidente: “Daar stond toch een éénrichtingsbord?”. Hij knikte en zei: “Dat was wat ik wou horen. We zijn klaar; rij nu maar terug naar het kantoor”.
Ik heb 5 botsingen meegemaakt, allemaal bumper-tegen-bumper. Twee waren mijn schuld: één moment van onoplettendheid en allebei in stadsverkeer, met 5 km per uur. Dus zó weinig schade dat ik ze ter plaatse heb afgerekend. Dat ging dan zó: – Wat kan die reparatie kosten, 50 $$$ ? [in twee landen, twee munteenheden]. Nee, zéker 100. Zullen we het verschil delen, ik geef u nú 80 ?.- Akkoord! – Goed zo, bedankt, mijn excuses voor het ongemak en nog een fijne dag verder!.
Bij de andere ongelukjes ben ik van achteren aangereden. In twee gevallen moest ik wel de schade verhalen op de verzekering. Maar ook dat is beperkt gebleven tot het ongerief van de auto een paar dagen kwijt te zijn voor de reparatie.
Na 70 jaren is mijn besturingstijd grotendeels voorbij. Maar ik voel mij nog prima in staat om ermee door te gaan, en ik rij heel graag! – Tussen haakjes, nu met deze politiek-aangedreven en -overdreven quarantaine angst voor de covid19, zullen wij ooit weer rustig kunnen autorijden? Ik betwijfel het.
Maar laat ik dit beëindigen op een minder sombere toon: Die kindersnoetjes daarboven zijn allemaal heel leuk!
.-
Daai bekkie van foto 6 is net te dierbaar😍
Ek het altyd gedink bestuurslesse het eers later n MOET geword. Deesdae MOET jy deur iemand werk jou pa/ma kan jou nie sommer net leer nie….
Jy’t n geduldige boyfriend gehad….(koes)
Hehehe maar daardie tyd was die verkeer baie minder. Sug… iemand anders sou dit dalk nie gegee het. Tiaan moet nou bietjie hier kom ry terwyl Heon nog tuis is.
Ek het op die plaas leer bestuur en opBredasdorp my lisensie gekry. Ek dink nogal ek het my leerlinglisensie die eerste keer gedruip omdat ek nie geleer het nie! Ek kan tot vandag toe nie behoorlik parkeer nie, maar ek dink ek is ‘n goeie bestuurder. Bietjie rigtingloos in die stad, maar gee my die oop pad en ons ry dat dit klap. 😁
Pappa het my leer bestuur totdat ek in n ou vasgery het. Toe is dit bestuurskool toe. Lisensie op Vrydag 13 Junie gekry . Om Kerkplein moes betuur in spitstyd. Het dit darem eerste keer gekry.
My pa het my leer bestuur, sommer met so ‘n groot ou trok. Ek het my lisensie in Newcastle gekry. Jammer jou bril is nog nie reg nie, dis glad nie lekker nie. Die foto’s van die ou kindertjies is so dierbaar!
1 Koesterhandjies
2 Boy van die suburbs,
Is dit jy wat die mouterbaaik so hel-uit ry
3 Jy sal dit nie voor my pa sê nie
4 En toe sê sy…
5 Sies Snippie!
6 Soentjie, ag toe?
Ek het lanklaas saamgespeel. Vetskoon maar as dit lame is!
Ek bestuur ook al lank. Ek dink ek is ‘n versigtige bestuurder, en deesdae baie meer kalm en rustig. Tyd is mos aan my kant!
Lekker naweek Tina!
Sug nee die man kon my nie help nie. Hy het ‘n raam bestel en mens weet nie wanneer hulle aflewer in die grendeltyd nie.
Lekker byskrifte soos altyd! Dankie.
Interesant. My pa het ons kinders leer bestuur. Van baie klein af. Ek kan onthou van tye wat ons op sy skoot agter die stuur gesit het. Toe ek vir my lisensie gaan het hulle vereis dat ek, omdat ek gestrem is, bewys van bestuur opleiding van ‘n gerigistreerde bestuurskool kry. Later uitgevind dit was nie wet nie.

Hehehehe … baie ouer mense bestuur beter as jonges. Daarom is hulle versekering duurder
ja wat frisse dagen , de komende dagen steeds weer wat warmer 🙂
Kan jy weer stap? Ons kan van 6-9 stap.
Daai bekkie van foto 6 is net te dierbaar😍
Ek het altyd gedink bestuurslesse het eers later n MOET geword. Deesdae MOET jy deur iemand werk jou pa/ma kan jou nie sommer net leer nie….
Jy’t n geduldige boyfriend gehad….(koes)
Hehehe maar daardie tyd was die verkeer baie minder. Sug… iemand anders sou dit dalk nie gegee het. Tiaan moet nou bietjie hier kom ry terwyl Heon nog tuis is.
Reg so…gaan so maak
❤
Ek het op die plaas leer bestuur en opBredasdorp my lisensie gekry. Ek dink nogal ek het my leerlinglisensie die eerste keer gedruip omdat ek nie geleer het nie! Ek kan tot vandag toe nie behoorlik parkeer nie, maar ek dink ek is ‘n goeie bestuurder. Bietjie rigtingloos in die stad, maar gee my die oop pad en ons ry dat dit klap. 😁
Hehehehe… dit klink baie bekend!
Pappa het my leer bestuur totdat ek in n ou vasgery het. Toe is dit bestuurskool toe. Lisensie op Vrydag 13 Junie gekry . Om Kerkplein moes betuur in spitstyd. Het dit darem eerste keer gekry.
Ja ek kan dit onthou. Hy het my ook geleer en ek het ook so 2 less gehad.
Jy mag nie ń ouma hart so met verlange vul, as ek daardie kinder gesiggies sien nie😭😭, hulle is opvreetbaar oulik
Sterkte… dit sal ook verby gaan!
My eerste kar was ook n rooi Mazdatjie en daai Midge kon hardloop!
Ek het later ‘n rooi Alfa gery … baie funky maar besef ‘n rooikar krap meer as enige ander kleur.
Veral as mens gereeld rowwe smal paadjies deur die bos ry…
Beslis!
My pa het my leer bestuur, sommer met so ‘n groot ou trok. Ek het my lisensie in Newcastle gekry. Jammer jou bril is nog nie reg nie, dis glad nie lekker nie. Die foto’s van die ou kindertjies is so dierbaar!
Altyd lekker as jy inloer.
Ag, lekker om jou hier te sien, Tina. Daai laaste bekkie is my gunsteling.
Sug Die bril is nog stukkend maar ek werk daaraan.
1 Koesterhandjies
2 Boy van die suburbs,
Is dit jy wat die mouterbaaik so hel-uit ry
3 Jy sal dit nie voor my pa sê nie
4 En toe sê sy…
5 Sies Snippie!
6 Soentjie, ag toe?
Ek het lanklaas saamgespeel. Vetskoon maar as dit lame is!
Ek bestuur ook al lank. Ek dink ek is ‘n versigtige bestuurder, en deesdae baie meer kalm en rustig. Tyd is mos aan my kant!
Lekker naweek Tina!
Geen lame ding kom uit jou brein!
Veilig bly!
alles wel hier
dus erg rustig op de weg
en de bril weer goed
1. ik was als jongetje ook zo met de natuur bezig
2. een echte Vespa
3. zou die boos zijn
4. nee die is blij
5. samen er op uit
6. sneeuw zien voor de 1ste keer
fijn weekend groet
Sug nee die man kon my nie help nie. Hy het ‘n raam bestel en mens weet nie wanneer hulle aflewer in die grendeltyd nie.
Lekker byskrifte soos altyd! Dankie.
ja alles zit dicht 😦
Sug!
😢
Jy bly onverwoesbaar sonnig, Mooi so !
Ek weet jy ry ten minste fiets. Altyd lekker om jou te sien!
Interesant. My pa het ons kinders leer bestuur. Van baie klein af. Ek kan onthou van tye wat ons op sy skoot agter die stuur gesit het. Toe ek vir my lisensie gaan het hulle vereis dat ek, omdat ek gestrem is, bewys van bestuur opleiding van ‘n gerigistreerde bestuurskool kry. Later uitgevind dit was nie wet nie.
Is jou kar aangepas? Mense oordeel maklik! Ten minste het jy die voordeel van die lesse gehad.