RSS Feed

Sondag kopies – nie vir sensitiewe lesers.

Op hierdie Sondag sal ek jou nie blootstel aan my getjommel nie, dus ‘n paar grappies is gepas.

4 snydokters gesels om tafel.

1ste een sê hy opereer graag op boekhouers want hulle ingewande is almal genommer.

2de een opereer graag op elektrisiëns, hulle organe is colourcoded.

3de een sê dis maklik om op ‘n bibliotekaresse te opereer, al hul organe is alfabeties gerangskik.

4de een sê die heel maklikste operasie is op ‘n politikus, dis regtig kinderspeletjies, hulle het geen ruggraat, geen brein, geen hart. Jy kan selfs hul kop en gat omruil en niemand sal iets agterkom nie.

*****

Die vrou en ‘n baba se eerste besoek aan die dokter. Dokter kyk die baba so en vra:” Mevrou, word die baba gevoed met die bors of met die bottel?” Vrou: “Borsvoed dokter.” Dokter vra:”Mevrou trek vir my die bloes uit asb.” Dokter vryf die nipple, masseer die bors en se:” Mevrou geen wonder die baba is so klein nie, jy’t nie melk nie!” Vrou:” Ek weet dokter, ek is die ouma van die kind maar ek’s bly ek het gekom!”

*****

Die ou oom en antie sit op die stoep en drink tee .Oom se selfoon maak “bleep bleep”,hy haal dit uit sy sak om te kyk wie hom sms. Antie vra, ”Wie is dit?”
Oom antwoord,”Betty Louw,ek ken nie ‘n Betty Louw nie”,en hy sit sy foon terug in sy sak. Na ‘n paar minute maak die oom se foon weer “bleep-bleep” en hy sê, “Ai die Betty Louw is lastig.”

Antie sê,”Gee jou foon hier laat ek sien.”Sy kyk die oom se foon so en sê,”Jou onnosele donner,dis nie Betty Louw nie,dit sê Battery Low!”

*****

Dankie vir die inloer. Ek hoop jy kry ietsie vir jou wenslysie. Hoop jy sal darem glimlag ook. Mooi week vir jou.

89487897_1105517453124589_3954177017045319680_n

T1-Tiki-Party

90088244_3314952398532230_9064293088230375424_n

89046111_3066011320099009_162059926510764032_n

84691861_2810070189040082_824775390328258560_n

81111636_10217526195960781_2350557024674119680_n

86480853_10218006697613022_4728491339124047872_n

75610701_10217302063197602_8216106703049981952_n

10414067_10154295957883676_2165045989751917115_n

 

 

 

 

 

15 responses

  1. wij deels lockdown 😦

  2. ik ook in eigen huisje hoor 🙂

  3. Alles is so mooi en lyk so lekker, maar daai ring is vir seker my styl hoor. Werk die posdiens nog? Nee wag, jy sal moet kourier

  4. Definitief daardie bed op dek. Hulle moet net eers ‘n dak op ons dek kom opsit. Heerlik!!!

  5. Bonsai, Vyetert en daai bed. 😍

  6. leuke mopjes 🙂
    ik ga voor de VW bus

  7. Lekker gelag vir jou grappies. Ek koop graag die pienk bonsaiboompie.

%d bloggers like this: