RSS Feed

Vrydag Byskrifte

So op Valentynsdag, na ‘n heerlike spesiale ete, sien mens nie kans vir ‘n moeilike onderwerp nie. Daarom deel ek net ‘n vrolike grappie:

(Nie vir sensitiewe lesers, maar ek kry dit op my eie blog van 12 Februarie 1912)

Two men at a bar had been enjoying a few drinks for the past couple of hours and were pretty drunk when one of them notices a beautiful woman sitting in the corner. One says to the other, “Jeez, I’d really like to dance with that girl.”

The other man replies, “Well go ahead and ask her, don’t be a chicken shit.”

So the man approaches the lovely woman and says, “Excuse me. Would you be so kind as to dance with me?”

Seeing the man is totally drunk the woman says, “I’m sorry. Right now I’m concentrating on matrimony and I’d rather sit than dance.”

So the man humbly returns to his friend.

“So what did she say?” asks the friend.

The drunk responded, “She said she’s constipated on macaroni and would rather shit in her pants.”

****

Dankie vir die deelneem/inloer. Geniet jou naweek en moenie vergeet om te glimlag nie.

1

84021614_10221177520803899_2938925964647727104_n

2

84491689_10221232271452631_344268128722616320_n

3

86190826_184477772960130_2658885382459883520_n

4

83964517_10221214229281588_3668529050109870080_n

5

84456779_174988167242424_7393943769529188352_n

6

86186122_809337576253528_1393752819248398336_n

35 responses

  1. ik had geluk dat aan te treffen , prachtig om te zien

  2. Sjoe jy blog al lank…. ek was toe nog nie gebore nie. Hoe oud sê jy is jy?
    Het babatjies maar uit ‘n ertjie geklim!!!

  3. Thanks for the smiles, Tina. Love the oud tannies on the seesaw. 😀

  4. Dan kan ek seker vertel ek het ‘n what’sup gekry wat vra

    Wat is die Engels vir Corona virus
    =
    =
    Chinrese takeaway

  5. So is dit waar babas vandaan kom!?

  6. Nr 1! Ek moes giggel vir die grappie, Tina, en die oulike tantes beaam dit.

  7. 1. nooit te oud voor plezier

    2. smakelijk

    3. oog voor een oog

    4. vreemde boon

    5. ff snel nuis omhoog , en verder eten

    6. ik wil niet in bad

    fijn weekend groet

  8. Die hond wat so uitgestrek lê oor die bad! Jy blog al van 1912 af? Hahaha – ek trek jou been, maar ek het twee keer na die datum gekyk.

%d bloggers like this: