RSS Feed

Vrydag Byskrifte (Nie vir sensitiewe lesers)

Jammer as jou blog nie gelees is nie, hierdie beurtkrag maak inbreuk op my stokperdjies. Ek sal die naweek daar uitkom.

My buurvrou is gister hier weg vir die groot tenniswedstryd van die eeu en ek is ook sommer opgewonde.  Weereens wil ek my bewondering uitspreek vir mense wat ander help. Goed jy kan reken die mense is seker die rykste in die wêreld en het genoeg om uit te deel, maar daar is ryk mense wat al hulle geld vir hulleself hou of voorkeure het. Ek haat rassisme (nee, ek wil nie daaroor redeneer nie) – arm mense en ryk mense is almal mense!  Soms hou ons ons voor as beter as ander. Omgee is egter omgee, ongeag wie dit is.

Woensdag het ons Nagmaal gevier en Ouma Jackie kon nie daar wees. Donderdag het 25 mense van Ouma se kerk gekom, sodat Ouma Jackie Nagmaal kon gebruik. Dit maak my so lekker voel, dis waarlik omgee. Niks is vir vertoon of om mense te beïndruk nie. Sou die wêreld nie ‘n baie beter plek gewees het as ons almal, oud en jonk, ryk en arm, mooi of lelik, mekaar help en uitreik om te help en te ondersteun.

Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n wonderlike naweek en dat jy erg sal glimlag.

1

82395074_10217770148819450_2705364028183543808_n

2

81854040_10220959471832811_8162925769450848256_n

3

82870231_653119192160598_3951768609839120384_n

4

84419162_2616687538401056_2181329588020314112_n

5

82546878_2733658003337403_788914367616778240_n

6

84802677_2873850849303303_3292210320646340608_n

49 responses

  1. I so agree with you Tina. Helping one another is why we’re all here. Some of your pics are cute and some not so cute. 😯

  2. de vliegtuigen hadden het moeilijk gister

  3. Ag nee man! Ek soek nog die “sensitiewe” deel? Hahahah! Hierdie is ware woorde… —> “Omgee is egter omgee, ongeag wie dit is.”

  4. ja dat was een fijn uitstapje
    kon je de foto’s zien ?

  5. Ek hou van 1 en 2!!!

  6. Die rooikoppie in die wasbak sal sorg dat ek heel naweek smile, dankie Tina!

  7. Laat die beroemdes hier kom bly sodat hul ook beroof of op plase uitgemoor kan word

  8. Ek hou van die mense wat vir ouma kom nagmaal bedien het.

  9. Vandag laat jou foto’s my almal glimlag. Die lippe-foto is ietwat vreemd. 😁

  10. Jou omgee hart roer my…..lekker naweek Tina

  11. Daai prentjie met die duif, haha, uiteindelik iemand wat se kar ‘n was meer nodig het as myne!

  12. Mooi storie Rina… ek is ‘n sucker vir mooi stories.

  13. Praat jy! N beter plek dan JA

  14. ik wil ook geen ruzie

    1 . samen relaxen

    2. hopelijk huurt de eigenaar een andere auto

    3. zo ik ben weer schoon

    4. gestoord

    5. pa je moet scheren die baard kriebelt

    6. kom laat mij je helpen

    fijn weekend groet

  15. Daai rooikoppie is darem net te mooi

  16. Pragtige fotos.Die kordaat rooikoppie en die pa wat die baba se voete soen is my favoriete.

    Ja, as almal maar net nice was met mekaar.Lekker naweek Tina!

  17. die wêreld sou ‘n baie beter plek gewees het as ons almal vir mekaar kan omgee!

  18. Mattie van Vuuren

    No 1 – Te oulik, veral die hond
    nO 2 – Hier kom moeilikheid

%d bloggers like this: