Antoinette Pienaar vertel nou die dag van kuisenaarmense. Dis mense wat gemaklik is met alleen wees. Die mense wat nie baie mense nodig het om hulle gelukkig te maak nie. Hulle is gemaklik in hulle eie vel en omstandighede. Ek sê altyd: “Ek doen nie baie mense nie.” Een tot een/twee is lekker, maar meer as dit is werk. In die verlede het ‘n mens by funksies jou beste gesiggie opgesit, maar as jy aftree, mag jy vriendelik sê : “Nee dankie.” Sonder om ‘n rede te gee. Die lewe is goed!
Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike naweek en dat jy sal glimlag.
Ek is ‘n “ambivert,” ek kan enersyds gemaklik wees tussen groot groepe mense, aar andersyds kan ek stilte en afsondering waardeer en baie geniet. Dis belangrik om op enige ouderdom “nee dankie” te kan begryp! Vir daardie rede antwoord ek baie vrae glad nie, want nie almal stel belang in antwoorde nie, en soms vra ek nie sekere vra nie, want die antwoorde maak nie altyd saak nie! Dis een van die geheime om gemaklik binne jou eie vel te wees! Daardie wete dat jy noodwendig iemand iets “skuld nie!” Ek LOVE foto #5!!
Ag dis die oulikste fotos. Ek het twee persoonlikhede. Moet myself onttrek en stilte hê, en ernstig wees. Maar dan moet ek weer mense om my hê en uitbundig wees. My ma get gesê uit ons drie dogters (die een ernstig die ander jolig) is ek die gebalanseertste 😊
1. Is dit regtig sneeu?
2. Jy sal doen wat ek wil of anders…
3.Joehie, jou gesien!
4. Kom aan jousteeks ou perd.
5. Nou waar moet ek nou heengaan?
6. Mmmm dis hemels!

Grinnik… ek het gesien – geen kommentaar by jou blog.
Ek verstaan nie?
Jy sluit die kommentare vir jou blogs, want jy hou nie van simpel vrae nie.
Duidelik verstaan jy my 100%
Ag dis die oulikste fotos. Ek het twee persoonlikhede. Moet myself onttrek en stilte hê, en ernstig wees. Maar dan moet ek weer mense om my hê en uitbundig wees. My ma get gesê uit ons drie dogters (die een ernstig die ander jolig) is ek die gebalanseertste 😊
Jy is gelukkig… maar dit het ook die nadeel dat mense baie van jou verwag.
Ek voel net soos jy Tina! Te veel mense is net te veel! Die ou kindertjies is te pragtig!
Sug…ja!
Ek is met jou oor die mense, Tina, maar ek dink jy het dit reeds geweet.
Ek dink daar is grade van kluisenaar mense… grinnik … ek dink ek weet jou graad ❤
Cute images, Tina. Happy weekend. 😘
Altyd lekker om jou te sien.
🙂 xx
❤
1. Is dit regtig sneeu?
2. Jy sal doen wat ek wil of anders…
3.Joehie, jou gesien!
4. Kom aan jousteeks ou perd.
5. Nou waar moet ek nou heengaan?
6. Mmmm dis hemels!
Aha ek geniet altyd jou byskrifte! Dankie Sus ❤
1 . eindelijk winter
2 . wat een vreemde snuiter
3 . kiekeboe
4 . ik zou het dier mij laten voort trekken
5 . m’n huis is gekraakt
6 . geinige bekkentrekker
fijn weekend groet
Hehehehe skerp soos altyd. Lekker naweek!
dankie 🙂
Die hond en die kind. Die interaksie tussen kinders en diere, veral honde, fassineer my.
My ma het altyd gese ek is mensverskrik, dalk was sy reg!
Ek dink nogal die meeste bloggers is…