RSS Feed

Sondag kopies

Ek wil nie te veel praat nie, want ons het twee heerlike dae sonder die verstikkende hitte en sonder beurtkrag. ‘n Mens moet nie te veel sê nie, want dit kan in ‘n oogwink weer verander.  Wat van ‘n paar grappies:

Weens beurtkrag moet baie mense vroeg kooi toe. Oor nege maande gaan ons babas kry met die volgende name: Kers Grobler, Vroegslaap Jordaan, Generator van Zyl . . .

***

What did South Africans use before candles? Electricity

***

Sien beurtkrag werk so: as jy krag het, is dit nie jou beurt nie 

***

Die Eskom effek – as al die kerse in jou huis vanself begin brand as hulle hoor ” aag verdomp”

Dankie vir jou inloer. Ek hoop daar is ietsie na jou sin. Onthou om altyd iets te kry om oor te glimlag.

81378536_3401990079843328_5841925111979966464_n

81303147_1403883309791717_2969487495932149760_o

81356309_2074914085945627_877843185898881024_n

60487474_1306440379513171_2338852431338668032_n

81922527_1053603528315569_1079530284568805376_n

79013117_2556914017755320_2153583953259266048_n

71104070_482773318943552_512745049906216960_n

34722878_10213560133811706_991183601859035136_n

 

 

 

 

 

 

 

 

16 responses

  1. Wow! You always post very interesting photos Rondo! Love the “Beetle” and the “Fresh-Air Conditioned toilet. The sculptures are so beautiful too. Happy New Year 2020!

  2. Stuur asb dringend daardie bank met die geld in. Ek het dit dringend nodig. 😊

  3. Ek het nou lekker gelag vir jou grappies. Die Volla kan maar na my toe kom. Ek wil met hom Rebusfontein toe ry.

  4. Ek kan myself nogal in daai Volksie verbeel!

  5. Ooo nee tog daardie afvoerpyp longdrop sal die water erg besoedel.
    Daardie ou wat so op sy perd hang lyk soos daardie ou wat die windpompe gejaag het(naam van hom vergeet) Die ganse tannie is mooi, net baie afstofwerk.

  6. Dit was verstikkend warm hier en ek het dit gate uit geniet. Heeldag in die water rondgelê. Ek lyk soos ‘n oorryp tamatie. Die lekker hoë sitplek op die laaste foto sal só lekker wees.

  7. verstikkende hitte ???
    het is regenachtig en fris bbbrr
    ik ga voor de VW kever
    fijne zondag groet

%d bloggers like this: